Philippolis deur Jens Friis: ’n resensie
2019-05-17"Jy sal beslis van die boek hou as jy van die platteland en/of die Vrystaat hou."
Sensuur en die volk se sedes
2018-09-06"‘Pornografie’ was in die apartheidsjare in Suid-Afrika ’n swaar emosioneel-gelaaide woord. ’n Woord wat nie maklik in die openbaar hardop gesê is nie. ’n Begrip wat nie voor kinders en beïnvloedbare jongmense bespreek is nie. Dit het destyds gegaan om boosheid wat liefs vermy moes word."
Afrikaans raak rof en onbeskof
2018-08-30"In Junie 1995 is die aartskonserwatiewe en baie vroom wit Afrikaner-gemeenskap tot in hulle fondamente toe geskud toe die eerste Afrikaanse pornografiese tydskrif, Loslyf, op die winkelrakke verskyn het. Dit was ’n tydskrif vir hardebaarde."
Die lewe is ’n lied
2017-08-11"Op die ouderdom van 16 sien hy die folksanger Pete Seeger in aksie tydens ’n skoolkamp en daar en dan byt die musiekgogga vir Neil Diamond. Kort na hierdie skoolkamp ontvang Neil Diamond sy eerste kitaar, en gou ontpop hy in ’n ywerige liedjieskrywer."
Noord-Kaapse spookdorpe: Foto's
2017-05-18Kyk na foto's van 'n handvol van die Noord-Kaap se spookdorpe.
Die Noord-Kaap se spookdorpe
2017-05-17"Die Noord-Kaap beskik vandag oor nagenoeg 10 spookdorpe. ’n Spookdorp is ‘n dorp wat vroeër ‘n lewendige gemeenskap gehuisves het, maar wat sedertdien ‘n stildood gesterf het, en al wat oorgebly het van hierdie eens pragtige dorpie is ‘n paar ou murasies en ‘n begraafplaas."
Stig Anderson, ABBA se bestuurder
2016-12-20"Stig Anderson was van die begin af ABBA se bestuurder, en word vandag allerweë beskou as die suksesverhaal agter ABBA se gewildheid. Maar wie was Stig Anderson?"
Lucy Jordan se verlore droom
2016-10-05"’n Verlore droom is soos ’n verlore liefde: as jy dit nie tot nostalgie kan verwerk nie, sal dit jou tot raserny dryf – vra maar vir Lucy Jordan."
Wie was Master Jack – 'n myner van Welkom?
2016-08-22"Vir dekades het ek gewonder wie Master Jack is of was."
