
Akademiepryse 2023: Poortprys vir Poësie – JD Carr
2023-09-01Lees Ilse de Korte se huldigingswoord aan JD Carr, die ontvanger van vanjaar se Poortprys vir Poësie.

Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig
2022-11-07"Daar is so baie mense wat so baie doen om Afrikaans en die boekbedryf lewendig en dinamies te hou. Dan word daar op neerhalende wyse na hulle as 'snotjantieties' verwys. As jy (ex)crito dan so ’n ekspert is op hoe die perfekte resensie moet lyk, gaan skryf dit dan."

Kaap deur Hans Pienaar: ’n resensie in 33 verwysings
2022-11-02"Die risiko wat ’n skrywer egter loop met so ’n roman is dat die verhaal so gefragmenteerd raak dat die leser die kluts heeltemal kwyt raak."

Kleur en Karamel: ’n Onderhoud
2022-09-06"Ek kon self besluit oor die storie, die karakters, hulle beroepe en al die res. Lisa het net vir my die vereistes vir ’n Romanza gestuur. Sy het gesê ek kan ook self besluit hoe warm ek die liefdestonele wil maak."

Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee: ’n resensie
2022-02-17"[D]ie herkenbaarheid van ons hedendaagse bestaan in Coetzee se roman val op."

Die estetika van Lyfskap: ’n resensie
2021-09-01"Soos dit die erotiese betaam, is die seksuele ’n integrale deel van elke storie, al is dit in party verhale net deur die ligte aanraking van twee pinkies met die suggestie van wat gaan volg."

Katelknaap deur Leon van Nierop: ’n resensie
2018-07-25"Katelknaap word vertel vanuit die perspektief van die manlike hoofkarakter, Tristan Hansen, en daar was nog nie so baie romans wat ek gelees het wat so fokus op die diepste gedagtes, vrese en onsekerhede van ’n man nie."

Die sin van die hut deur Gilbert Gibson: ’n resensie
2018-04-09"In hierdie sin word die titel dubbelsinnig. Die hut bied beskerming, maar terselfdertyd is daar ook die begeerte om om verskeie redes weg te breek uit die hut uit ..."

Boekresensie: Suikersoetsonde deur Dina Botha
2017-01-03"Lekker, ontspannende leesstof wat my weer in die liefde en ridderskap en sjarmante mans laat glo."

Boekresensie: Liefde is 'n sprokie, saamgestel deur Santie Nel
2015-10-19"Vlam, ons hedendaagse Rooikappie, is letterlik 'n rooikop en sy woon op die sprokiesagtige dorpie Woudenburg, waar sy op haar fiets deur die strate ry en vir haar ouma in die ouetehuis, die Toevlug Aftreeoord, gaan kuier."

Onderhoud: Afrikamasutra, die eerste Afrikaanse Kama Sutra
2014-11-28 "Afrikaans is, soos ons weet, so 'n ryk taal. Ek het nooit vir een oomblik gesukkel om woorde te vind om die nodige te beskryf nie." Ilse de Korte gesels oor die vertaling van die Kama Sutra.