Reisskets: Dis die bome wat my bybly…
2020-01-07"’n Pisboom. ’n Boom vol strikkies ... Soveel kontinente, soveel lande, soveel mense, soveel ervaringe oor twintig jaar ... Elke boom vertel ’n storie, die storie van sy spesie, die storie van sy tyd en plek, maar so dikwels ook die stories van ’n land en sy mense."
Reisskets: Met kapmes en galblaas
2020-01-07"Dis die galblaas! Die kroonjuweel van die tiara het losgekom. Die skare kreun; die lusiba is ’n teken dat Anna se lank-oorlede pa toestemming gegee het dat sy dogter die kraal mag verlaat."
Reisskets: Arme Eva
2019-12-11"Ek raak, teen my eie beterwete, meer en meer betrokke by die bedorwe dogtertjie. Eva, daarenteen, verdra my bloot."
Reisskets: 'n Meer wat wegraak
2019-12-04"Rukwa laat hom nie sonder meer vind nie. Jy moet hom gaan soek; met respek versigtig deur ’n soutpan óf op die blote beduidenis van ’n wielspoor langs."
Reisskets: Gekamoefleer teen die lewe
2019-11-27"Die werktuigkundiges is vaal van die stof. Die skemer is koud. Die gekamoefleerde vrou staar uitdrukkingloos na die donkerwordende pad."
Reisskets: Biker-biskop in die Afrikabos
2019-11-25"Wat het hul regtig nagelaat in die suidweste van Tanzanië, die Godsmanne? Geloof en ruïnes?"
