Meneer die President, gee oor
2026-02-12"Madiba was reg toe hy gepraat het van ’n Salomo, ’n Dawid en ’n Moses wat nodig is om die land te lei."
Wanneer appeltjies geskil word: ’n lesersindruk van Sidney Gilroy se Roulette
2025-10-29"Roulette het my spoedlees verbeter; ek het dit gulsig verslind."
Dibi Breytenbach begogel met Heks: ’n lesersindruk
2025-01-15"Die boek is in die eerstepersoon geskryf en dis beslis ’n aanwins en toonkrullekkerte om insae in die hoofkarakter se interne dialoog en binnegesprekke te hê. Hierdie juweeltjies sluit haar wroeging en plesier van ’n ongeoorloofde verhouding in."
Skole se invloed op die onderbou van (on)geletterdheid
2023-10-11"Geletterdheid en lees met begrip, of eerder die gebrek daaraan onder graad 4-leerders, het onlangs onder die soeklig gekom. Wat sê kenners?"
Buitelug: ’n arts, sielkundige en pedagoog
2023-02-22"Shinrin yoku ('woudbad') is nog ’n Japannese konsep. Hiervolgens word die siel en liggaam beïnvloed wanneer dit aan die natuur blootgestel word en lei hierdie kontak tot ’n gevoel van welstand, kalmte en hernuwing."
LitNet Akademies Weerdink: Moraliteit in jeugfiksie – pêrels tussen die reëls?
2021-11-29"In ’n wêreld waar vryheid van spraak met vlerke kan vlieg en stories sonder die vrees vir sensuur geskryf kan word, is dit belangrik om die koring (of pêrels) van die kaf te onderskei. Literatuur verskaf die fiksionele materiaal om hierdie oordeelsvermoë te bevorder en lesers se eie vooroordele en waardes te bevraagteken, te skrap of te bevestig."
mal maalkolk
2021-08-23"ek onderskat jou hierwees
in die malle maalkolk verlang ek na jou
in die duister besef ek jou waarde
ek mis jou asem, jou gedagtes, jou koffie – selfs jou dosis aspris"
COVID-19: as die biblioteek agter slot en grendel is
2020-10-01"Hoewel al die biblioteke oor die land heen nog nie oop is sedert die instelling van die grendelstaat nie, en dié wat wel oop is dinge op ’n aweregse manier doen, hoef dit geensins ywerige lesers en luisteraars van boeke morbied te laat nie, want daar is baie opsies om ’n leeslus mee te stil."

