"Vals Hoop" deur Gareth Davies
2012-12-20 Ek lê in my bed en wonder hoekom het alles verkeerdgeloopHet ek iets verkeerd gedoen, of was dit maar net vals hoop?
Ek dink terug aan wat ek kon doen om alles verder te vat
maar nou gee ek myself die skuld, want my gevoelens was in die pad
"Uitweg Romantiek" deur Gareth Davies
2012-12-20 Soos gelowiges ry ons in ? stoet bar toewaar ons die dood van ons probleme en gedagtes vier
Die enigste ding wat ek vrees is die nagevolge van ons aksies
Maar nie vanaand nie, vanaand sleep ons die aasvoëls huis toe
"To my future Valentine" by Gareth Davies
2012-12-20 Nobody said that romance wasn't for the faint of heartand that it's so damn hard to breathe while we're far apart
And my childish ways and insecurities keep showing up
yet I still trust you to take good care of my fragile heart
"Tienergedagtes" deur Gareth Davies
2012-12-20 Hoekom?Dis die vraag wat ek myself vra wanneer ek jou sien
Wanneer ek in jou oë nie naby goed genoeg is nie
"Pluk Die Vrugte Van Die Bome Wat Jy Plant" deur Gareth Davies
2012-12-20 Ek is trots op waar vandaan ek kom, maar ek haat die gedagte van waar ek op pad isVreemd, hoe die verlede altyd beter as die toekoms lyk
Ek’t myself verlaat in ? poel van sinlose verhoudings en vriendskappe
"Knuckle Deep" by Gareth Davies
2012-12-20 Oh, how the mighty keep fallingThey said that it was the end of the world
but it turns out it was only the end of me
"God only borrows" by Gareth Davies
2012-12-20 It's in bad taste to give a gift and to take it awayyet God does this everyday
I'm not saying that I wanted you, dear
I'm just saying that you could've stayed
"Exit Strategy" by Gareth Davies
2012-12-20 I'm struggling to string the right words together to explainhow I'm feeling at this moment, it isn't pain
It isn't resentment, it isn't disappointment
"Die wêreld deur my oë" deur Gareth Davies
2012-12-20 Ek vind stilte in geraas, ek vind vrede in geweldEk vind liefde in haat, ek sien ? skelm in elke held
Ek vind simpatie in apatie, ek vind niks in alles
"Begrafnisbrief" deur Gareth Davies
2012-12-20 Dis ? dag soos enige ander dagwaar ek wakker word en aandagtig dink oor my kriptiese droom
en die moeilike opdrag wat voor my lê vandag
"As liefde te ver gevat word" deur Gareth Davies
2012-12-20 Dit is warm en ek dink die hitte vertraag my dinkprosesHet ek regtig gesien wat ek dink ek gesien het?
Of was dit net als ? emosionele aanvraag op wat onder my bewussyn lê?
"Aim for the Head" by Gareth Davies
2012-12-20 I dreamt I was born in the back of the limo my parents were taking to the promEven though I was just a newborn I remember the bloody suit of my dad
and the bloody mess that was my mom
