Malema vs Shivambu
2024-08-21Gaan die MK-party ’n politieke tuiste vir Floyd Shivambu wees? Freek Robinson vind meer uit by politieke ontleder Piet Croucamp.
Nasionale dialoog: net ’n kletskongres?
2024-08-14Kan ’n nasionale dialoog tot praktiese oplossings lei? Freek Robinson gesels met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging.
Word ’n sportster gebore of gemaak?
2024-08-08Freek Robinson vra sportwetenskaplikes Pierre Viviers en Konrad von Hagen of sportsterre gebore word, gemaak word of bestuur word. Hy wil ook weet: Hoe belangrik is dieet? Hoe bly ’n atleet gesond? En wat van sielkundige ondersteuning?
Wat doen die Menseregtekommissie?
2024-07-31Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) was onlangs weer in die nuus toe ’n EFF-lid snedige opmerkings teenoor lede van die DA en die VF+ gemaak het. In hierdie gesprek verduidelik Chris Nissen, die voorsitter van die MRK, waarom hulle nie anders kan as om sulke gevalle te veroordeel nie.
Politics and economics: "We know what needs to be done."
2024-07-24Busisiwe Mavuso, CEO at Business Leadership South Africa (BLSA), sketches a very dark picture of the ANC’s monumental failures at providing the basics for a conducive economic environment. However, the GNU represents "the last chance".
Behels konflikbestuur kompromie?
2024-07-18Freek Robinson gesels met Andre Vlok, kenner op die gebied van konflikbestuur, oor konflik en die Suid-Afrikaanse politiek.
Links en regs: Hoe lyk die huidige globale politieke toneel?
2024-07-10Brittanje en Frankryk het in die onlangse verkiesings na links geswaai, en in die VSA kan die regse kandidaat Donald Trump moontlik weer tot president verkies word. Waar pas Suid-Afrika, ander Afrikalande en ander lande in die Europese Unie in hierdie prentjie? Freek Robinson gesels met Isabel Bosman, ’n navorser by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Aangeleenthede (SAIIA).
SAPD: Hoe droewig is die prentjie?
2024-07-03Freek Robinson gesels met Lizette Lancaster (Instituut vir Veiligheidstudies) oor die publiek se verlies aan vertroue in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).
Waar staan Annelie Lotriet in die staat se magsorde?
2024-06-25"Mens weet dat jy deel is van geskiedenis wat gemaak word." Annelie Lotriet van die DA is onlangs tot adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering (NV) verkies.
Postverkiesing: Hoe kan die burgery eienaarskap neem van die demokrasie?
2024-06-19Christo van der Rheede (FW de Klerk-stigting) benadruk die belang van nasionale dialoog vir impak en deelnemende demokrasie op plaaslike, provinsiale en nasionale vlak.
RNE versus ’n koalisieregering
2024-06-12Hoe werk ’n regering van nasionale eenheid (RNE) in die praktyk? Hoe verskil dit van ’n koalisieregering? Wat het die RNE van 1994 behels? Met Vrydag se parlementsitting om die draai, gesels Freek Robinson met Theuns Eloff, onafhanklike politieke ontleder.
Postverkiesing: DA en ANC
2024-06-05Waar staan sake nou? Freek Robinson gesels met Werner Horn, woordvoerder van die DA.
The end of the ANC?
2024-05-28Will voting be based on competence or identity? Freek Robinson talks to William Gumede, chairperson of the multiparty convention.
’n Week voor die verkiesing: Wat lê voor?
2024-05-22In aanloop tot ’n moontlike waterskeidingsverkiesing gesels Freek Robinson met politieke ontleder Susan Booysen oor partypolitiek, die moontlike uitkomste en die komende stemdag.
"We need to fix everything."
2024-05-16Elections are looming. Herman Mashaba (ActionSA) tells Freek Robinson how ActionSA would fix a country that is falling apart.

