National Arts Festival: Afternoon of a Foehn
2012-07-02 Afternoon of a Foehn, a performance art piece organised as part of the 2012 France-South African season, has been the surprise hit of this year’s National Arts Festival.Elzette Steenkamp gesels met Catherine Snel oor die Afrikaanse Taalmuseum se opvoedkundige projekte
2012-06-07 Elzette Steenkamp in gesprek met Catherine Snel oor die Afrikaanse Taalmuseum se verskeie opvoedkundige projekte.LitNet Akademies (Skole): Community Punching Bags-projek geopen
2012-05-29 Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.LitNet Akademies (Skole): Elzette Steenkamp gesels met Elna Barnard van die Grahamstadse Onderwys Distrikkantoor
2012-05-23 Elzette Steenkamp gesels met Elna Barnard oor die wiskunde- en wetenskapgerigte projekte van die Grahamstadse Onderwys Distrikkantoor.Internasionale Museumdag: Elzette Steenkamp gesels met Elsabé Uys van Iziko Museums
2012-05-15 Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad.Die ongekende oplewing van vampierfiksie
2012-05-02 Dit is tog jammer dat die meeste van die nuwe generasie bloedsuierhelde van die Gossip Girl-met-slagtande-soort is en sodoende baie van hulle satiriese “byt” verloor.Boekedag 2012: Elzette Steenkamp kies 'n karakter
2012-04-19 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?LitNet Akademies: Elzette Steenkamp in gesprek met Henriëtte Loubser
2012-03-20Elzette Steenkamp gesels met Henriëtte Loubser oor haar artikel "Transgressie in die voorstelling van gender in Die avonture van Wilde Willemientjie deur Riana Scheepers en Vian Oelofsen" in LitNet Akademies.