
Die xenofobiese geweld wat Suid-Afrika teister
2015-04-21Ons doen hiermee 'n beroep op die Suid-Afrikaanse regering om alles in sy vermoë te doen om orde en vrede te herstel, die veiligheid van slagoffers te verseker en die oortreders te vervolg.

PEN Afrikaans-gesprek: Kan ’n Afrikaanse skrywer nog ’n impak maak?
2015-03-26 Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. "Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat nie erns met meertaligheid wil maak nie?"
Hoe PEN Afrikaans oor die US se hersiene taalbeleid voel
2014-11-27 "Die bestuur van PEN Afrikaans is versigtig optimisties oor die hersiene taalbeleid van die US. Dis egter onmoontlik om te raai wat die langtermynimpak van hierdie beleidsverandering op Afrikaans as akademiese taal gaan wees."
Boek-Krismis by Dennegeur in November
2014-11-26 PEN Afrikaans skenk boeke aan Dennegeur-laerskool in Elgin.
Skryfnet 2013: Danie Marais se tweede verslag
2013-07-29 Danie Marais se tweede verslag oor die deelnemers se gedigte.
SkryfNet 2013: Danie Marais se eerste verslag
2013-04-02 Danie Marais lewer verslag oor die eerste weergawes van die deelnemers se gedigte.
Uit die argief: Gedigte deur Danie Marais
2012-09-27 Gedigte deur Danie Marais uit LitNet se argief.

Suid-Afrika - 'n Rap-sodie op die boud
2011-05-10 Danie Marais lees "Suid-Afrika – ’n Rap-sodie op die boud", sy gedig uit Letters to South Africa.
Danie Marais oor sy opname in die splinternuwe Groot Verseboek
2008-11-10 Groot Verseboek is 'n belangrike dokument wanneer dit kom by die kanonisering van digters. Hoe voel dit vir jou, as 'n skrywer wat deel is van 'n nuwer geslag, om vir die eerste keer in só 'n bloemlesing opgeneem te word? Ek ...



