
Donker water deur Martin Steyn: indrukke van iemand wat al lank vir Steyn se volgende boek wag
2024-10-01"Steyn verras sy leser weer eens. Dit is nóg ’n anderster soort boek – nie eers ámper jou tipiese polisieroman nie."

Verjaarsdagode aan Acáma Fick
2024-07-22"Ook die stiltes is musiek." Op Vrydag 26 Julie 2024 word Acáma Fick 80 jaar oud. Coenraad Walters skryf oor die onuitwisbare bydrae wat sy tot die koorlandskap van Suid-Afrika gelewer het.

Vandag, twintig jaar gelede
2021-09-10"En ek dink by myself: ai, as ek daardie resensie 24 uur later eers gestuur het, het dit heel anders gelyk!"

Under glass by Claire Robertson: a review
2018-04-10"In the depiction of the building of a farm and a colony, in the contact between different groups of people, in the relationships within a family with their secrets and pettinesses and preferences and loves, Robertson creates another view of a particular piece of South African history for her readers."

Boekresensie: Oorlogswinter deur Jan Terlouw
2016-05-11"Dít is dalk die belangrikste rede waarom soveel mense as moontlik – en bowenal jong lesers – Oorlogswinter moet lees: stories is kragtige hulpmiddels om mense se perspektief op die wêreld te beïnvloed ..."

Boekresensie: Gelukkige slawe deur Tom Lanoye
2016-05-04"Ek het my ... met lees en herlees met genot oorgegee aan die avonture van twee Belge met dieselfde naam en soortgelyke probleme, wat deur ’n geniepsige satirikus in die arena ingestoot word ..."

Klaskamerklets: In gesprek met Coenraad Walters
2015-03-04 "Die onderwys probeer baie hard om studente vaardighede te laat aanleer en kennis te laat opdoen: die uitdaging is om ’n toekomsdimensie daaraan te verleen."
Uit deur Fanie Viljoen
2014-09-16 Uit is ín. En die boek is belangrik. Twee onderwysers gee hul menings.