Onderhoud: Clinton V du Plessis gesels met Philip John
2014-11-17 "Hoe meer jy oor die dood dink, hoe intenser leef jy. En hoe intenser jy leef, hoe makliker kyk jy die kaf mis, hoe beter (hopelik) word jy as skeppende kunstenaar en mens."Richmond – ’n woordlandskap tussen vergeet en onthou
2014-10-28 Clinton V du Plessis het Richmond se sewende Bookbedonnderdfees bygewoon en deel sy herinneringe.Tien vrae: Clinton V du Plessis oor Woorde roes in die water
2014-09-11 "Daar was ’n tyd toe ek geskryf het omdat ek verveeld was, toe weer omdat ek gatvol was. Nou skryf ek om te probeer onthou."Bruce Springsteen, Bellville, rede om te glo
2014-01-30 "Net soms vind ek iets wat tog nog die moeite werd is om in te glo ..."
Kaalvoet oor die highway
2013-09-04"Die skrywers Clinton V du Plessis en Afred Schaffer het mekaar by Cradock se Olive Schreinerfees raakgeloop en 'n gesprek het posgevat wat eenvoudig op LitNet voorgesit moes word ..."
Breyten Breytenbach Boekefees 2013: Vier seisoene in die paradys
2013-07-10 "Die rit tussen Swellendam en Montagu gee ’n glimps van hoe mooi dit hier is. Die wolkerigheid en mis steek egter, soos ’n Glenda Kemp van ouds, die beste weg."Oestyd-skryfuitdaging: "Kaapstad" deur Clinton V du Plessis
2012-12-05 hierdie stad met sy bergword onherbergsaam;
in ‘n woonstel in Mannenberg
buk ‘n meisie tenger en klein
en raak soos ‘n kreef gewoond aan die skerp pyn:

