KKNK 2017: ’n Hunkering na ontvlugting
2017-05-04"Die verlede. Kuns, kultuur en tradisie. Soeke. Behoeftes. Hunkering. Identiteit. Seksualiteit. Vergrype. Oorlewing. Om te behoort, te deel; om (iemand of) iets te wees. ’n Smagting na liefde. Ontvlugting. Die toekoms. Dit is die temas wat vanjaar se KKNK oorheers het."
Karin Hougaard, ’n onderhoud
2017-04-18“Lyk my soos ons ouer word, leer ’n mens aanvaar die lewe is ’n konstante proses van wortels optrek, horisonne agterlaat – van tot siens sê; net om ook weer hallo te sê!”
Is Suid-Afrika faktap?
2017-04-13"Sielkundiges, sosioloë en kriminoloë is dit almal eens: samelewingsdruk maak mense emosioneel afgestomp, egosentries, arrogant en hardvogtig. In dié kultuur van minagting heers ’n gebrek aan dissipline en, veral, wedersydse respek."
Katinka Heyns: ’n onderhoud
2017-04-05"Ek is dankbaar vir die beroepsgeleenthede wat ek gehad het en die fantastiese ondersteuning van soveel mense daar buite. Ek is ook dankbaar dat die branders wat my en my familie soms onverhoeds betrap het, ons sterker leer swem het."
Koos Roets, ’n onderhoud
2017-02-03Christiaan J de Swardt gesels met die bekroonde rolprentmaker Koos Roets oor kreatiwiteit, erkenning en kritiek.
US Woordfees 2016: Daar doer in die fliek deur Leon van Nierop
2016-02-24Leon van Nierop: "In ’n tydperk waarin dit in ’n toenemende mate lyk of Afrikaans gemarginaliseer word, is die Afrikaanse film aan die begin van 2016 op een van die beste plekke waar hy nog ooit was."
US Woordfees 2016: Gesprek met die skeppers van Liewe Heksie Flower Power
2016-02-18"Flower Power was bloot ‘n logiese titel, om ‘n paar redes: die silwerroos se krag en die stryd waarom die hele verhaal gaan. Dit suggereer onmiddellik dis nie net op kinders gemik nie; dis familieteater én dit lewer sosiale kommentaar met die fokus op die ‘goedheid’ – wat spruit uit die oorwinning van die onvermydelike stryd, waarin die goeie die bose moet oorwin."
Fiksie: 'n Moerse klug?
2015-12-22"Dis iewers in die toekoms. Verkiesingskoors is weer verby. Kruisies is getrek, bederf en weerhou."

