Vrede
2025-07-31"vrede is nie altyd ver nie;
lê nie altyd tussen woude of woestyne
of op oop velde nie."
Pienk is nie 'n kallir nie
2025-01-16"Blou is rustig by ’n paartie,
maar ook net tot die wyn inskop."
Ongetiteld
2023-12-14"moenie skrik vir afbrekende
geeste
of bang wees vir boelies nie,
want hulle fool niemand nie"
Ek soek net vriede
2022-05-16"Ek hette weight op my skoues
wat skrik vi niks,
En ek soek net vriede."
Fallen
2022-05-11"Jy’t gekrap by my insecurities,
ou wonde het jy oopgegrawe.
En toe jou hande vuil begin raak
hulle aan my klere afgevee."
die scheme
2022-05-03"die mense is soe snaaks.
amal lyk aliewag kwaad en
nieman praat mee
ordentlik saamit mekaa."
my hartkamer
2021-03-02"vir te lank wou jy
van my ontslae raak.
vir te lank was ek
slagoffer gemaak.
maar daai tyd is verby"
