Berig vanuit die Bologna Kinderboekbeurs
2025-04-07"Behalwe gereëlde afsprake is die spontane ontmoetings pure wins by ’n boekebeurs. Die gesprekke met kollegas uit ander wêrelddele werp lig op die markomstandighede in die verskillende lande wat hier verteenwoordig is."
Menseregtedag 2025: Catrina Wessels oor menseregte, kopiereg en hoekom skrywers vir hul werk betaal moet word
2025-03-25"Dit is tot ons almal se voordeel."
Wysigingswetsontwerp op Outeursreg na Konstitusionele Hof verwys: ’n onderhoud met Catrina Wessels
2024-10-23"As jy as doodgewone Suid-Afrikaanse burger omgee oor die land se welvaart, behoort jy hieroor om te gee. Kunstenaars van oor verskeie dissiplines en skeppende bedrywe stel nie net wonderlike kreatiewe uitdrukkings daar nie, maar skep werk."
Book discussion and interview on the Juta publication: Copyright reform or reframe?
2023-07-20"[The Copyright Amendment Bill] will do inestimable damage to our law of copyright and related areas. Perhaps worst of all, if made law, they will cause immense harm to the very people they purport to be assisting, namely the authors, the composers, the artists and generally the creative persons who seek to produce new and better works and make a livelihood from doing so."
Kopiereg, billike gebruik en kunsmatige intelligensie
2023-04-05Verskeie taalmodelle, waaronder ChatGPT, kan deesdae teks genereer op aanvraag. En verskeie toepassings, waaronder DALL·E en Midjourney, kan kunswerke skep. Waar laat dit gewone mense met die vraag oor kopiereg? Hoe raak hierdie nuwe tegnologie publikasies soos LitNet?
Kopiereg en billike gebruik vir leke
2023-03-23Wat is kopiereg? Hoekom is daar iets soos kopiereg? Mag ek iemand se kiekies op die sosiale media deel? Mag ek ’n gedig met WhatsApp na ’n vriendin stuur? En wat van billike gebruik? LitNet het by Catrina Wessels, ’n kopieregkonsultant en literêre agent, gaan aanklop.
Submission in opposition to the current Copyright Amendment Bill
2023-03-22"We implore the legislature to reconsider the entire clause 12A and 12D until a proper socio-economic impact assessment has been done. We are legitimately concerned that fair use will diminish legal certainty and harm authors and publishers by diminishing their work, and creating a climate for freely using their work without permission or compensation."
Nuwe kopieregwetgewing: Wat skrywers moet weet
2022-09-01"Indien die wysigingswetsontwerp op 1 September deur die Nasionale Vergadering aanvaar word, gaan dit ... na die individuele provinsies vir hul inspraak. Dit is moontlik dat provinsies hul eie openbare konsultasies oor die wysigingswetsontwerp sal hou, waar dit in die belang sal wees van alle skeppende kunstenaars – skrywers, kunstenaars, komponiste, rolprentvervaardigers – om hul sê te sê. Daar is baie op die spel."
Gesprek oor die skrywersresidensie in Paulet Huis, Junie 2022
2022-06-29Theo Kemp: "Somerset-Oos het my vry laat voel. Ek kan vryer asemhaal, vryer dink."
Catrina Wessels: "Die tyd was ryp vir samewerking met dié dat Paulet Huis se restourasie voltooi was, wat pragtige fasiliteite daargestel het om juis letterkunde en die kunste te bevorder."
Onderhoud met Catrina Wessels oor PEN Afrikaans
2019-10-29"Ons sal ons bes doen om skrywers se stem te laat hoor waar nodig, ’n bydrae te lewer tot die bevordering van die Afrikaanse woordkuns en diensbaar teenoor ons lede te wees."
PEN Afrikaans AJV 2018: Bestuurdersverslag
2018-10-18"PEN Afrikaans is ’n lede-organisasie en ons wil diensbaar teenoor ons lede bly, so ons nooi julle uit om die vrymoedigheid te neem om ons te nader met terugvoer en voorstelle. Ons werk graag saam, ter wille van die Afrikaanse woordkuns."
Die Kopieregalliansie oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg: 24 Februarie 2018
2018-03-19"Skrywers en medewerkers is die wortels, die stam bestaan uit meganismes soos outeursreg wat groei anker en moontlik maak, uitgewers en boekhandelaars vorm die takke wat daartoe lei dat daar blare en vrugte kan wees wat sal val wanneer die siklus voltooi is om uiteindelik weer die grond te verryk."
Outeursreg: beloning, balans en ’n bondel regte
2018-02-12Wat is outeursreg? Wat is die skrywer se regte en wat die uitgewer s’n? ’n Oorsigartikel oor outeursreg as inleiding tot PEN Afrikaans se nuwe artikelreeks, wat ná hierdie algemene vertrekpunt in meer spesifieke vrae sal delf.
Op soek na balans: ’n dag by die openbare sittings oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg
2017-08-04Op Dinsdag 1 Augustus het belangstellendes en belanghebbendes by die parlementsgebou aangemeld vir die eerste dag van die openbare sittings oor die opspraakwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg. Catrina Wessels gee ’n oorsig van die dag se gesprekke.
The Copyright Amendment Bill: an interview with Sadulla Karjiker
2017-06-30"For me, as Chair of Intellectual Property, the Bill presents an attack on intellectual property law from a basis of ignorance. It has the potential to create great uncertainty going forward. It comes down to abolishment of property rights and the depreciation of intellectual property as an economic driver."
