Mamma wag vir jou, my kind
2021-01-25"Jy loop in die strate
jou klere en jou hart vol gate
al wat jy het is jou asem
’n rugsak vol ou spoke en geen drome."
Gister sal nooit vandag wees nie
2021-01-20"alhoewel ek druppels moes tel
om tot hier te kom
sien ek met my kinderkop in ’n volwasse lyf
hoe vrouwees ’n mens kan breek
of kan maak"
Die anderkantskemeruur
2021-01-12"Dis hierdie uur
wat mens laat terugblaai
die heel laaste daguur
en wonder of jou dieptesoeke
ooit wortels kon skiet"
’n Voorlopige belofte (vir ’n spoorlose padloper)
2020-05-06"Ek gee vir jou ’n venster
wat uitkyk oor môre;
(ver verby gister en sy getalmde glans)"
Sal bid ons red?
2020-03-18"wanneer woorde weerloos verdamp
en mense soos diere in kampe
gekwarantyn moet krioel"
Huis, woning, tuiste: Caren Kearley se inskrywings
2017-02-16Lees Caren Kearley se inskrywings vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.
My hart is ’n soutpilaar
2016-11-18"Hier moet jy my nou alleen los
buite die hekke van jou hel
in my triestige verdrietige bouval."
