
Paulus deur Adrio König: ’n lesersindruk
2017-12-12"Met hierdie boek oor Paulus het König ’n belangrike publikasie in Afrikaans die lig laat sien oor ’n onderwerp waarvan baie mense hopeloos te min weet, en hoewel ek nie met baie van sy idees saamstem nie, het ek dit weer eens verrykend gevind om te lees wat hy alles oor Paulus se twis met die vroeë kerk te sê het."

Die onaantasbares deur Steve Hofmeyr: ’n lesersindruk
2017-12-08"Hofmeyr is ’n baie begaafde woordkunstenaar, soos ons reeds weet uit sy musiek. Sy taalgebruik is keurig. Dis gelaai met Bybelse metafore. Die verhaal vloei vinnig."

Die vrou in die blou mantel deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2017-12-06"’n Klein 'meesterstuk'? Ek gaan 100% akkoord daarmee! Die korter formaat gaan ook moontlik die boek toeganklik maak vir potensiële 'nuwe' lesers van Meyer se werke."

Koms van die motman deur Chris Karsten: ’n lesersindruk
2017-12-01"Koms van die motman is goeie misdaadfiksie, en bied prikkelende vermaak en ontspanning. Dis niks meer nie, maar beslis ook niks minder nie."

Seleksies uit die briewe van president MT Steyn 1904–1910: ’n lesersindruk
2017-11-28"MT Steyn is op 28 November 1916 oorlede. Daar is nie briewe in hierdie versameling opgeneem uit die laaste jare van Steyn se lewe nie, maar danksy hierdie publikasie kan daar nuwe insigte verkry word in die naoorlogse rol van hierdie gerespekteerde staatsman."

Vreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge: ’n lesersindruk
2017-11-15"Vreedsame revolusie is nie ’n omvattende studie van die tydperk onder bespreking nie, en neem meer die vorm aan van die verhaal van een persoon se herinneringe, hoewel die skrywer ook deur middel van voetnote ’n wetenskaplike geurtjie aan die publikasie verskaf."

Boereverneukers deur Izak du Plessis: ’n lesersindruk
2017-10-26"Met Boereverneukers volg Du Plessis sterk in die spore van sy voorgangers, die joernalis-historici, en lewer hy ’n aangename bydrae tot die Afrikaanse boekeskatkis."

Op pad deur Dana Snyman: ’n lesersindruk
2017-10-24"Snyman se beskrywinge simboliseer toeganklikheid, nie net maar in die taal nie, maar ook in die karakters. Dit is dinge waarmee al die gewone mense kan assosieer, in ’n taal waarmee gewone mense kan assosieer."

Jan Smuts – van boerseun tot wêreldverhoog: ’n lesersindruk
2017-10-20"Smuts se lewe en loopbaan is nie een wat eenvoudig begrawe kan word op grond van sy rasbeleid nie; daarvoor is sy nalatenskap eenvoudig te groot. Jan Smuts: Van boerseun tot wêreldverhoog is daarom ’n mylpaal in die Suid-Afrikaanse historiografie."

Aantekeninge teen die skemeruur deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk
2017-10-11"Du Plessis se skryfwerk wemel van eietydse vraagstukke en karakters. Die heengaan van ikone soos David Bowie en Leonard Cohen. Die politiek. Die pynlike apartheidsverlede. En daarby ingemeng kom outobiografiese motiewe."

Huis, woning, tuiste: wyl ek sterf
2017-01-17Lees Barend van der Merwe se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Einstein-kompetisie: Barend van der Merwe
2016-07-25Barend werk by die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronneagentskap.

"Brief aan jou verlore liefde"-kompetisie: Barend van der Merwe
2013-11-25 Jy was my prinses wat ek op my hande kon dra en vir wie ek twyfelagtige verse kon skryf ‘op versoek’, al was dit ook net op versoek van een mens: jy.