Afrikaanse Taalraad

 

Mediavrystelling: Afrikaans kook, sê Taalraad se Kokerwenners

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2022-11-28

’n Joernalis en omroeper, ’n uitvoerende direkteur en hoofredakteur, ’n dosent en taalpraktisyn, ’n uitvoerende voorsitter en skrywer, ’n uitvoerende direkteur en taalaktivis, ’n nuusanker en joernalis, ’n taalaktivis en tydelike dosent vir Afrikaanse Taalverwerwing en ’n projekbestuurder wat op haar gelukkigste is wanneer sy stories deel met jong kinders, ontvang almal vanjaar Kokertoekennings van die Afrikaanse Taalraad.

Persvrystelling: Bekendstelling van "Die algemene demografie van Afrikaans (2022)"

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2022-11-07

Afrikaanssprekendes krimp as ’n persentasie van die land se algehele bevolking wat hulle bedingingsmag teenoor die staat verminder. Terselfdertyd verskuif die groeiende meerderheid van bruin/swart teenoor wit Afrikaanssprekendes toenemend die magsbalans binne die taalgemeenskap en skep daarmee nuwe uitdagings wat die sprekers sal moet hanteer. Volgens die verslag steek Engels – gevoed deur al die inheemse tale – reeds in 2022 vir Afrikaans, die derde grootste taal in die land, verby.

Press release: Afrikaans Language Council unveils "The general demography of Afrikaans, 2022"

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2022-11-07

Afrikaans speakers are shrinking as a percentage of the country's overall population which reduces their bargaining power vis-à-vis the state. At the same time, the growing majority of brown and black speakers of Afrikaans are shifting the balance of power within the language community, which creates further challenges. According to the report, English - nourished by all the indigenous languages ​​- will probably overtake Afrikaans, the third largest language in the country, in 2022.

Persverklaring: Nzimande versoek om inheemse tale op ’n meer inklusiewe wyse te hanteer

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2022-06-23

"Blade Nzimande se belofte dat die taalbeleidsraamwerk vir hoëronderwysinstellings aangepas sal word om Afrikaans en die Khoi- en Santale as inheems te definieer, is ’n stap in die regte rigting maar verander min vir Afrikaans." So sê Conrad Steenkamp, hoof van die Afrikaanse Taalraad (ATR).

Mediavrystelling: Afrikaanse Taalraad oorhandig ope brief aan Ramaphosa

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2021-12-15

Die Afrikaanse Taalraad het in ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa sy diepe kommer uitgespreek oor die Departement van Hoër Onderwys se taalbeleid. Die brief is op 10 Desember by die Uniegebou oorhandig – op die 25ste herdenking van die ondertekening van die Grondwet, ’n grondwet wat veeltaligheid voorstaan en taalregte beskerm.

Media release: Afrikaans Language Board delivers open letter to President Ramaphosa

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2021-12-15

In an open letter to President Cyril Ramaphosa, the Afrikaanse Taalraad (Afrikaans Language Council – ATR) expressed its deep concern about the Department of Higher Education's language policy of 2020. The letter was handed over at the Union Buildings on 10 December – on the 25th anniversary of the signing of the Constitution, a constitution that promotes multilingualism and protects language rights.

Volledige kommentaar, die tweede konsep van Universiteit Stellenbosch se hersiene taalbeleid

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2021-08-19

"Die probleem berus egter nie op wat die beleid sê nie, maar in wat verswyg word." | "However, the problem vests not in what the policy says, but in what it does not."

Persverklaring: Wie is op die kortlys van die Afrikaanse Taalraad se 2016 Kokertoekennings?

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-11-18

"Kokertoekennings word jaarliks deur die Afrikaanse Taalraad toegeken vir spesiale bydraes tot die Afrikaanse taal en haar sprekers."

Pos beskikbaar: Sekretaris van die Afrikaanse Taalraad

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-11-04

Die Afrikaanse Taalraad wag aansoeke in vir die pos van sekretaris.

Persvrystelling: Taalraad kommentaar op die US se Hersiene Toelatingsbeleid

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-11-01

"Dit sal ook die taalverskuiwing na Engels versterk, ’n proses met geweldige sosiale, kulturele, sosio-ekonomiese en menslike gevolge, iets wat geloofwaardige instansies soos UNESCO al sedert die 1950s duidelik maak."

Stigting van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-10-05

“Deur die IVA sal dosente en studente in Suid-Afrika en regoor die wêreld saam gemeenskaplike probleme kan takel en sinergieë ontwikkel.”

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos)

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-09-20

"Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een posisie), iemand met ’n oog vir detail wat die afwisselingsryke werk wat ons doen, sal geniet."

XhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole onaanvaarbaar

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-09-07

“Die Afrikaanse Taalraad en XhosAfrika sal klagtes oor taalgebruik by skole opvolg en ons wil ouers aanmoedig om met ons in aanraking te kom.”

US-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie

Afrikaanse Taalraad Universiteitseminaar | University Seminar 2016-04-25

"Engels word hiermee die nuwe taal van uitsluiting by die US, iets wat verreikende opvoedkundige, sosio-ekonomiese en kulturele gevolge kan inhou."

ATR-simposium by US Woordfees 2014: Wie se Afrikaans?

Afrikaanse Taalraad 2014-03-19 "Nie joune nie, dis ook nie myne nie, dis ons almal s’n."
Top