Afrikaanse Taalraad2014-03-05Die Afrikaanse Taalraad het met groot kommer kennis geneem van die taalchaos tydens die hofverrigtinge wat nie net in Suid-Afrika nie maar ook wêreldwyd Suid-Afrika se regstelsel in ‘n swak lig gestel het.
Afrikaanse Taalraad2013-08-20"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op 9 Augustus 2013 ’n Vrouedaggeleentheid met die tema Vrouedag, Vrouekrag! aangebied."
Afrikaanse Taalraad2013-08-05Die Afrikaanse Taalraad (ATR) is positief oor die nuwe voorgestelde die taleplan vir skole in Suid-Afrika wat bepaal dat elke kind ‘n derde taal – Afrikataal – moet aanleer. Dit was die algemene gevoel na ‘n gesprek wat ‘n afvaardiging van die ATR met amptenare van die Departement Basiese Onderwys gevoer het. Die plan dek 'n beplanning tot 2026. Die Taalraad is spesiaal, as rolspeler in die talebestel van ons land, genooi om aan die gesprek deel te neem.
Afrikaanse Taalraad2013-08-05Die Afrikaanse Taalraad (ATR) bied op 9 Augustus ‘n Vrouedag-geleentheid aan onder die tema Vrouedag, Vrouekrag! Dit vind plaas by die Studentesentrum van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie in Wellington, ’n hanetreetjie vanwaar die ATR vyf jaar gelede tot stand gekom het