Uitdagings vir die hoër onderwys

  • 0

Freek Robinson gesels met Francis Petersen oor plaaslike en globale uitdagings vir die hoër onderwys.

Petersen is rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) en voorsitter van Universiteite Suid-Afrika se raad van direkteure.

Lees en kyk ook op Voertaal en LitNet:

Studenteverblyf is ’n tydbom wat dreig om te ontplof

Wilgenhof: "Ontgroening help nie met moderne studente se uitdagings nie"

NSFAS-hulpskema vir studente kan lei tot nog ’n #FeesMustFall

Reguit met Robinson: Waarom ontgroening?

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top