SteedsDink met LitNet Akademies: Stephanus Muller oor sy akademiese navorsing

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. 

In hierdie video gesels Stephanus Muller oor onder meer: Africa Open Instituut; argivale erfenis, nalatenskap en universiteite; musiek, politiek en Afrikaans; paradigmaskuiwe in musikologie; en sy studies by Oxford.

Kyk ook:

Kollig op akademikus Stephanus Muller - LitNet

SteedsDink met LitNet Akademies: Inge Engelbrecht oor haar akademiese navorsing - LitNet

Lees ook in LitNet Akademies (Geesteswetenskappe):

Was daar ’n Suid-Afrikaanse musikale avant-garde in die 20ste eeu? - LitNet

Lees ook op LitNet:

Stephanus Muller, intreerede as nuwe professor in Musiek, Universiteit Stellenbosch, gelewer op 10 Mei 2016 - LitNet

Onderhoud met Stephanus Muller: Dekolonisasie van musiek - LitNet

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top