Die Nasionale Dialoog van honderde miljoene rande, met ’n politieke agenda. Ellendige armoede en werkloosheid op veral die platteland. Riool wat deur huise loop. Misdaad. Moedeloosheid oor Suid-Afrika se jeug.
Braam Hanekom benadruk vir Freek Robinson die belang van onafhanklike, veelvuldige dialoë op voetsoolvlak, regoor Suid-Afrika, tussen gewone Suid-Afrikaners.
- YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/Av6aBciKw-U
Kyk en lees ook:
’n Regering van Nasionale Eenheid op soek na rigting (30 Junie 2025)
Die Nasionale Dialoog: Die kort langpad of die lang kortpad? (13 Junie 2025)
Yes for national dialogue, but don’t forget municipal services
Nasionale dialoog and aksieplan nodig om verval van ons demokrasie te stuit!