’n Regering van Nasionale Eenheid op soek na rigting (30 Junie 2025)

“Ongelukkig sal ons meer van hierdie teenstrydige besluite kry soos ons nader aan die ANC se leierskapstryd in 2027 kom as gevolg van faksies in die ANC en sterk weerstand teen die DA se rol in die RNE.”