Die Nasionale Dialoog: Die kort langpad of die lang kortpad? (13 Junie 2025)

“Het ons dalk hier te doen met ’n proses wat president Ramaphosa oor die 2027-hekkie moet help en om hom deur die politieke dryfsand tot by 2029 te kry?”