Nasionale dialoog and aksieplan nodig om verval van ons demokrasie te stuit!

“Om ’n stem uit te bring en ’n kruisie te trek word as die lewensbloed van ons demokrasie geag. Dit is die eerste stap. Die tweede stap is om die mandaat waaraan uitvoering gegee moet word, duidelik uit te klaar.”