Die Afrikaanse Taalraad-portaal
Die jeug sê: Afrikaans ja – en ook ons ander tale
2017-03-13“Alle inheemse tale moet mettertyd tot akademiese tale ontwikkel word sodat al Suid-Afrika se kinders die beste geleentheid kan kry om hul volle potensiaal te ontsluit.”
Persverklaring: Wie wil in 2017 ’n BCom doen?
2016-12-21Drie gelukkige studente sal in Januarie 2017 met behulp van beurse van die Afrikaanse Taalraad met hul BCom-grade by die private universiteit Akademia kan begin. Aansoeke sluit 8 Januarie 2017.
Persvrystelling: Wenners van die Taalraad se 2016 Kokertoekennings
2016-11-22Vanjaar se Kokertoekennings is Vrydag tydens 'n spesiale geleentheid in Pretoria oorhandig. Hier is die wenners.
Persverklaring: Wie is op die kortlys van die Afrikaanse Taalraad se 2016 Kokertoekennings?
2016-11-18"Kokertoekennings word jaarliks deur die Afrikaanse Taalraad toegeken vir spesiale bydraes tot die Afrikaanse taal en haar sprekers."
Pos beskikbaar: Sekretaris van die Afrikaanse Taalraad
2016-11-04Die Afrikaanse Taalraad wag aansoeke in vir die pos van sekretaris.
Persvrystelling: Taalraad kommentaar op die US se Hersiene Toelatingsbeleid
2016-11-01"Dit sal ook die taalverskuiwing na Engels versterk, ’n proses met geweldige sosiale, kulturele, sosio-ekonomiese en menslike gevolge, iets wat geloofwaardige instansies soos UNESCO al sedert die 1950s duidelik maak."
Huldeblyk: Jannie Earle, Taalraad-sekretaris
2016-10-14"Jannie Earle was 'n toegewyde amptenaar van die Taalraad wie se gelyke ons moeilik sal kry as dit kom by werkywer en opoffering."
Stigting van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans
2016-10-05“Deur die IVA sal dosente en studente in Suid-Afrika en regoor die wêreld saam gemeenskaplike probleme kan takel en sinergieë ontwikkel.”
Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos)
2016-09-20"Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een posisie), iemand met ’n oog vir detail wat die afwisselingsryke werk wat ons doen, sal geniet."
XhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole onaanvaarbaar
2016-09-07“Die Afrikaanse Taalraad en XhosAfrika sal klagtes oor taalgebruik by skole opvolg en ons wil ouers aanmoedig om met ons in aanraking te kom.”
Persvrystelling: Reaksie op die Vrystaatse Hooggeregshof se uitspraak
2016-07-22"Die Taalraad vertrou dat die hofuitspraak tot groter insig in die waarde van moedertaalonderrig sal lei en so kalmte oor die taalbeleidskwessie aan universiteite tot gevolg sal hê."
Taalraad: Vaarwel, Adam Small, vriend, mentor en gemeenskapsbouer
2016-06-28"Wat hom so besonders gemaak het, was die eenvoud waarmee hy die komplekse kon verwoord. Die slotwoord oor sy waarde vir die Afrikaanse taal en sy mense is nog lank nie geskryf nie."
Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en UNISA
2016-06-23"Daarby is dit doenbaar en heeltemal redelik om almal se belange by die US te akkommodeer. ʼn Voorvereiste hier is dat die taalbeleid met alle belanghebbers onderhandel word, eerder as om dit met ʼn administratiewe proses af te dwing."
Kommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van Pretoria
2016-06-03"Kwessies soos taal, kulturele ruimtes en kurrikulum by die UP moet dus onderhandel word eerder as dat ’n meerderheidsgroep eenvoudig hul wense op ’n minderheid afdwing."
Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes
2016-05-30"Internasionale ervaring dui daarop dat universiteite ware meertaligheid kan handhaaf – maar slegs indien die situasie goed bestuur word."
Wie is die belanghebbers in die US-taalbeleid?
2016-05-19"Die eerste nodige stap is om die vertrouensbreuk wat tussen die Bestuur en verskeie belangegroepe binne en buite die universiteit ontstaan het, reg te stel."
Die Afrikaanse Taalraad herdenk die 91ste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal
2016-05-10"Die enigste volhoubare pad vorentoe behels die bou van veel wyer alliansies as in die verlede."
US-taalbeleid: Afrikaanse Taalraad se reaksie
2016-04-25"Engels word hiermee die nuwe taal van uitsluiting by die US, iets wat verreikende opvoedkundige, sosio-ekonomiese en kulturele gevolge kan inhou."
Universiteit van die Vrystaat volg selfs nog 'n erger roete as die Universiteit Stellenbosch
2015-11-20"Die Afrikaanse Taalraad het begrip vir die anglisering in die tersiêre sektor, maar pleit vir ‘n vaste plek vir Afrikaans op die UV-kampus."