Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Haikoe-kompetisie: "Blote haikoe-gedagte" deur Johanna Fourie
2012-11-13 Johanna Fourie se blote haikoe-gedagte.Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur De Waal Venter
2012-11-13 De Waal Venter se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Jacques Janse van Rensburg
2012-11-13 Jacques Janse van Rensburg se inskrywing vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: Haikoe 1 deur Chris-Fick van Niekerk
2012-11-13 Chris-Fick van Niekerk skryf 'n haikoe vir ons kompetisie.Haikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Kobie Korf
2012-11-13 Kobie Korf se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie.Haikoe-kompetisie: "Haikoe oor ’n haikoe" deur Gert Cruywagen
2012-11-13 Gert Cruywagen skryf 'n haikoeHaikoe-kompetisie: 2 Haikoes deur Waldemar Gouws
2012-11-13 Waldemar Gouws se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie."Bokskitaarblues" deur Altus Booysen
2012-11-13 Gee my 'n mineur en 'n haelgeweerGee my 'n double on the rocks vir die heimwee
Vanaand huil ek saam met die honne
Nog 'n keer
"Eiland van verlange" deur Altus Booysen
2012-11-13 Die son se oë loer vir my op die horisonmet die mistigheid van die môre vermom
Dis nog vroeg as my skaduwee bakhand staan
vir 'n palmboomblaar en 'n bokskitaar
"Get Away" by Nicki Sutherland
2012-11-13 Books and walls and learning placesMisunderstanding, confusing faces
I'm trying to fight and trying to make some sense
"Hartbreek het 'n nuwe naam" deur Marilize Combrinck
2012-11-13 Voel jy niksmeer vir my?
Het gevoelens gegly?
Want jy kyk nou na my
maar jy loop net verby
"Hotel Lonely" by Nona Ross
2012-11-13 You need a place to stay?Hotel Lonely, Hotel Lonely
No board and meals to pay
Hotel Lonely, Hotel Lonely
"Love Disease" by Altus Booysen
2012-11-13 Pick up your clothes, babyon the bathroom floor
Before you leave, baby
close the door
"No Answers" by Nona Ross
2012-11-13 Your crushing kisses like hot red wineset my lips on fire – forever in time
A force so strong like an ebbing flow
"Rainbow in a Storm" by Nona Ross
2012-11-13 When you are feeling confusedand your life becomes too rough
Your emotions just screw with your mind
"Sandkasteelprinses" deur Coenie Du Plessis
2012-11-13 Ek draai jou in die rondte, raak verlore in jou oëjy's my sandkasteelprinses
Ek tel skulpies op en maak vir jou 'n kroon
jy's my sandkasteelprinses
"Struggles en Strife" deur Elaine Bezuidenhout
2012-11-13 Ek was mooi en jy was skaamEk het jou asem weg geslaan
Jy was myne en ek was joune
