
haikoe 1
pragtig die bloeisels
geel, rooi en indrukwekkend
ai pukkel, nare dier
haikoe 2
die gemoed was gaar
biltong en hobbels maak naar
Groot Trek was dam swaar
haikoe 3
so stil en so sterk
so vreemd en so verbasend
so verlaat wind my
haikoe 4
ons sug weer en weer
asem in, wasem uit
is winde van verandering
haikoe 5
sjoe sê sy
genugtig sê hy
nou’s ons versadig


