Skryfwerk
Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
...
Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
"Go" by Dionne Song
2012-12-21 Go, go, goWon't you be that eager child?
Play on the bigger slide
Buy some hot wings and fly
Fly high
"Celebrate" by Michelle Francis
2012-12-21 You can choose to your live life with the whole world on your shouldersor maybe just pretend to not see the pain
But you should try to understand that we live without the promise of tomorrow
"Canvasses" by Dionne Song
2012-12-21 We all try to figure out our livesand sift and shift
Upscale downsize
our dreams just to survive
"Before you hurt me" by Michelle Francis
2012-12-21 Before you hurt meBefore you take the knife
you should know
That I give just what I get
"Almost love" by Charlize Matthee
2012-12-21 I still wonder with a stained heartwhat would have happened
if we gave it a shot?
"Tears you don’t deserve" by Victoria van Tonder
2012-12-21 After all these years you still don't get it, loveI never loved any one else but you
But you still go around and break my heart in two
I don't think you deserve me
"Seisoene Van My Hart" deur Wesley Conradie
2012-12-21 Elke dagbreek het ? sonsopkomsdie agtergrond waarteen ons harte wakker word
in ? kaleidoskoop van kleur beverf
"The Pied Piper" by Werner Schelhase
2012-12-21 In a little town, close to homethe people come together to moan and groan
How to get rid of the vermin pestering the town
get rid of them now and for all of time
"Ontmasker" deur Wesley Conradie
2012-12-21 My held het geval en hy's gewondPaniekbevange hardloop ek rond
Ek voel so hulpeloos en verlore
Opsoek na antwoorde, wat kan ek doen?
"Ongetiteld" deur Henri van Rensburg
2012-12-21 Het is juist goed dat ik de glorie derfDaarom moet ik iets goeds maken voor ik sterf
"No Place Left To Run To" by Brent Ninaber
2012-12-21 I've seen the lies in your eyesAlong with the schemes you devise
"Mr Season" deur Vian Smith
2012-12-21 Let's get evenI cannot comprehend this
Mr Season
I have to find my bliss
"Immune" by Susan de Kock
2012-12-21 My baby, do you know that you're in ruin?‘Cause you think you’re immune to love
"I swear" by Mo D
2012-12-21 I could shove words down your throat till you chokeDon't mean you'd understand the words that I spoke
The same words that line these pages
"Had to make her mine" by Lennon Ockley Thomas
2012-12-21 I was walking on a sidewalk when I heard myself sayWhy does it have to be this way?
Yeah, yeah, I looked over my shoulder and there she was
The most beautiful angel, just what I thought it was
"Grondpad" deur Lucinda Hoffman
2012-12-21 Op die paaie na die voetpad na die middel van jou hartHet ek en jy en jy en ek verdwaal in pyn en smart
Die Suiderkruis uit sig verloor, verdwaas gee ek maar boedel oor
Op die verlate grondpad in die middel van my kaart
"Gister, vandag en een dag op 'n slag" deur Wesley Conradie
2012-12-21 Ek wil so graag my hart wysmaar ek sukkel om dit neer te skryf
Ek delf diep in my verlede
en al die donker hoekies van my lewe
"Engel kind" deur Mary-Ann Storm
2012-12-21 Engel kind ek skryf jou naamop die rotswand van die maan
Elke glimlag, elke tree
Binne in my hart graveer
Net soos elke stukkie seer
"Die Avontuur" deur Wesley Conradie
2012-12-21 Ek neem my hart op ? avontuur? Reis wat dit gaan skaaf en skuur
Vol gelaai om die lang tog aan te durf
"Belydenis" deur Wesley Conradie
2012-12-21 Vergewe my, ek het myself misleiEk sal tevrede wees met wat ek kry
Ek beheer my hart soos ? haelgeweer
het myself in die voet geskiet hierdie keer
