Skryfwerk

Lees oorspronklike kortverhale, gedigte, lirieke en essays hier. Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.

Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.

LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is. 

...

Read original short stories, poetry, lyrics and essays here. Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.

Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.

LitNet only accepts an author’s original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.

"I can" by Nhlakanipho Xaba

Nhlakanipho Xaba 2013-08-14 After time I'm having vicious nightmares, thinking of kickin it like Dani Alves, making strategic moves like a swimmer Mike Phelps, following a man on his journey to the heavens but his done more than I

"Liefde gemors" deur Rudi Swart

Rudi Swart 2013-08-14 Nou groet ek maar die wêreld, ek speel met jul gevoel ek drentel deur die drade, maar al wat ek bedoel is dat ek skynbaar gebroke blyk wees in die sin van die norm deur samelewing voortgelees.

"Simpatie" deur Rudi Swart

Rudi Swart 2013-08-14 Ek soek net simpatie Vir hierdie situasie Waarin ek myself bevind Waai wind waai Tot binne in my siel Waai alles deurmekaar Meer as wat dit reeds is Waai wind, waai

"Prentjies van die nag" deur Rudi Swart

Rudi Swart 2013-08-14 So maak sag toe jou oë En fluister wat jy dink Swart voëls teen die skemer Deur die berge ingesluk Ek is tog net die spotte Van die dinge wat jy glo Ek’s die wit voëls teen die blou Ek’s die skadumaat van jou

"My secrets" by Ndonie Mkhize

Ndonie Mkhize 2013-08-14 What seems like phone call-less nights, her calling rings to her head Jewels of life that are engraved to her golden heart that light up her smile

"No wine-o for the rhino" by G Olwagen

G Olwagen 2013-08-14 Sawing, sawing in the morning stealing, stealing from night to day

"Paardi song" by Ndumiso Silindza

Ndumiso Silindza 2013-08-14 This party be like a grater coz the ladies looking fine uuhh ... they so hot it should be a crime better give em a fine

"Yayintle le- ntokati" by Ndumiso Silindza

Ndumiso Silindza 2013-08-14 woke up the next morning I heard the phone ringing picked it up even thou my head was still aching was in a bad mood but I didn't wanna seem rude

"Your Melody" by Samuel Du Toit

Samuel Du Toit 2013-08-14 Step back, stop, Take a look around … are you like the rest Is it freedom you found? Still singing the same song?

"On da beat" by Ndumiso Silindza

Ndumiso Silindza 2013-08-14 Aka be the name game never be the same not in it for the fame just rapping insane

"Baby jy is" deur Lizette Taljaard

Lizette Taljaard 2013-08-14 Met jou hand in myne Stap ons saam die pad Tot die dood ons skei Jyt verewig my hart gevat

"Brighter Light" by Sue Hern

Sue Hern 2013-08-14 Turn on the purple, turn out the light. Shudder, Baby, with my delight.

"Die eggo's van jou naam" deur Yolandi Brenkman

Yolandi Brenkman 2013-08-14 Jy met die oseane oë, die wat so dwarsdeur my kyk Jy met daai smile, dit voel of jy weet wat ek dink Jy met daai hoop emosies, maak my soms bang. Al draai jy die tyd terug, sal ek dit als weer vir jou wees.

"Digter" deur Hanno Visser

Hanno Visser 2013-08-14 As ek maar 'n digter was sou ek kon sé wat ek gevoel het As ek maar net goed met woorde was sou jy verstaan het wat ek bedoel het? Maar daar is 'n muur om jou gebou wat ek moet afbreek terwyl ek eerder my gevoelens vir jou wegsteek.

"Emosie, Liefde of Sig" deur Samuel Du Toit

Samuel Du Toit 2013-08-14 Liefde die norm Die onderdanige Onbelangrike Mees vergete Abstrakte Wonderlike…

"Just smile for a while" by Yolandi Brenkman

Yolandi Brenkman 2013-08-14 And I am singing in the dark It helps to forget the marks in my heart That’s when I don’t need to hide That’s when I open up from inside

"No big blue eyes worth this smile" by Yolandi Brenkman

Yolandi Brenkman 2013-08-14 Big lights and Dubstep sounds It’s still beating on the rhythm of my heart It hurts every time that same old song start Please rip out my miserable heart

"Donker belofte" deur Fritz Reynders

Fritz Reynders 2013-08-14 Alleen stap ek deur hierdie donker vallei Gebroke verdrink ek in smart Onthou jy daardie belofte aan my Jou denke, jou liefde, jou hart

"Glimlag as die bomme val" deur Neil Theron

Neil Theron 2013-08-14 Ons almal tel die ure af Net tot die besef nog ‘n jaar is verby Tyd wat jy nooit sal terug kry Lag jy dit ook soms af? Verstaan jy die konsep?

"Man I Never Knew" by Barry Buckley

Barry Buckley 2013-08-14 It's not the fall that makes me stronger or the lies that make me harder It's not the time that you stole It's the memories that make me grow
Top