Geskryf vir: Alle kunstenaars
Ons woel en werkskaf deur die lewe
want elkeen soek en strewe
Refrein:
Wees net bly
dans met my
Lag 'n bietjie
sing 'n liedjie
En die son; ja, die son sal weer skyn
Daar is swaar en donker dae wat kom
maar ook vreugdes om en om
Refrein:
Wees net bly
dans met my
Lag 'n bietjie
sing 'n liedjie
En die son; ja, die son sal weer skyn
Kenisse en vriende kom en gaan
ware liefde sal bly staan
Refrein
Wees net bly
dans met my
Lag 'n bietjie
Sing 'n liedjie
En die son; ja, die son sal weer skyn
Soms sal jy siek wees en soms ook seer
Jy sal opstaan en weer probeer
Refrein
Wees net bly
dans met my
Lag 'n bietjie
sing 'n liedjie
En die son; ja, die son sal weer skyn
Ander mag jou misbruik en jou trap
Maar vir jou is dit 'n grap
Gewysigde refrei:
Want jy is net bly
En jy dans met my
Jy lag 'n bietjie

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

