"Blom van my tuin" deur Charles Kotzé
2013-08-19 Jy’s die blom van my tuin; blom van my tuin. Jy bekoor my; betower my. Jy’s die mooiste!"Die lang pad" deur Charles Kotzé
2013-08-19 Dis ‘n lang pad om te loop deur die lewe. Daar is hartseer; daar is pyn; daar is vreugde; daar is wyn. Ja, die lewenspad is dikwels baie lank."Die son sal weer skyn" deur Charles Kotzé
2013-08-19 Daar is swaar en donker dae wat kom maar ook vreugdes om en om"Ek vra maar net" deur Charles Kotzé
2013-08-19 Ons storm so deur die lewe; ons woeker, woel en strewe om dan maar net te vind: als 'n gejaag na wind."Blom van my tuin" deur Charles Kotze
2012-11-26 Jy’s die blom van my tuinBlom van my tuin
Jy bekoor my, betower my
Jy’s die mooiste
"Die Lang Pad" deur Charles Kotzé
2012-11-26 Dis ? lang pad om te loop deur die leweDaar is hartseer, daar is pyn
Daar is vreugde, daar is wyn
Ja, die lewenspad is dikwels baie lank
"Ek vra maar net" deur Charles Kotzé
2012-11-26 Ek vra maar netOns storm so deur die lewe
Ons woeker, woel en strewe
om dan maar net te vind:
Als ? gejaag na wind