Sing 'it
"Bitter Blou Longtompas" deur Linda Hamman
2013-08-30 Ek vlug bergpas op Kruise om draaie Tussen plantasies Met secrets in die donker van hulle harte Dit is ’n bitter-blou dag In teenstelling met die cloudiness Wat uittartend in my soul lag Die terug kom is slow Jan en Bok sing van angels En die begeerte om te trek Wat blend met die missing […]"Bly nog ’n bietjie" deur TJ Potgieter
2013-08-30 Vers 1: Bly nog ’n rukkie asseblief Ek’s nie seker nie maar ek dink ek raak verlief Staan nog ’n rukkie langs my sy Besig om prentjie drome te kry Drome van jou en my wat iewers in ’n dennebos vry Bly nog ’n rukkie by my staan Met ek en jy saam kan die […]"Ek en jy" deur TJ Potgieter
2013-08-30 Wys my joune dan wys ek jou myne Kom ons vergelyk mekaar se snye en pyne Vertel mekaar van waar Is dit die meeste seer En ons help mekaar om dit te probeer keer Refrein: Jy weet ons kan nie die pad alleen loop... Jy weet ek en jy saam beteken hoop Ek en jy […]"Hearts Explode" by Nikki Coetzee
2013-08-30 Preferred Band/Artist: BlackByrd Verse 1: See you walk into the bar Looking all swagged out Wearing shades at night Jeans that way too tight As you make your way over I seem to be your point of view I’ve been waiting for this moment I know exactly what to do. ’Cause when it comes to […]"Langafstand" deur Nini van der Walt
2013-08-30 Ek vang jou soos ’n herfsblaar en ek pars jou in my scannerEk save jou as ’n jpeg of ‘n animated banner
Ek copy jou van my desktop en ek paste jou op my skoot
Lank lewe die rekenaar want die liefde is morsdood

