Notas, toetse en vraestelle

Hierdie inhoud mag nie verkoop of elders gepubliseer word nie.

Graad 9 Afrikaans Primêre Taal Navorsingstuk: 'n Moderne ikoon

Melt Myburgh 2006-09-26 'n Moderne ikoon Nelson Mandela, Madonna, Britney Spears, David Beckham – almal moderne ikone wat jong mense regoor die wêreld inspireer. Wie beskou jy as ’n ikoon? Doen navorsing oor 'n moderne (lewende) ikoon vir ...

Graad 8 Primêre Taal Navorsingstuk: Skool - van toeka tot nou

Melt Myburgh 2006-09-26 Skool - van toeka tot nou Stel ondersoek in na die manier waarop die lewe in die skool verander het sedert die dae toe jou ouers op hoërskool was. Jou navorsingstuk moet uit vier afdelings bestaan: 'n Kort inleiding waarin jy ...

Leesbegrip vir Primêre Taal Graad 10-11

2006-09-13 Beantwoord die volgende vrae nadat jy die artikel oor Deon Meyer gelees het. Dié artikel het verskyn in Insig van Mei 2003, en is effens aangepas. Deon Meyer Hou my vas, korporaal! Deur EMILE JOUBERT Foto's: PETER ...
Top