LitNet Akademies, as onderafdeling of node van LitNet waar portuurbeoordeelde artikels gepubliseer word, vorm ’n geakkrediteerde akademiese aanlyn joernaal wat Afrikaanse navorsingsartikels publiseer. ’n Kern-doelstelling van LitNet Akademies is om Afrikaans as akademiese en vaktaal te bevorder, en derhalwe word slegs artikels wat oorspronklik in Afrikaans gekonseptualiseer en geskryf is, gepubliseer.
Om navigasie te vergemaklik, is dit verdeel in die volgende onderafdelings:
Al hierdie afdelings vorm deel van die aanlyn joernaal LitNet Akademies. Hierdie geakkrediteerde gedeelte van LitNet is volkome geïntegreer met die LitNet-hiperteksomgewing: Die akademiese artikels wat hier geskakel word, word aangevul deur LitNet-onderhoude, videogrepe op LitNet se YouTube-kanaal, aanlyndebatte op LitNet se Seminare & Essays en resensie-essays in ons node Boeke en skrywers. Elke artikel wat hier gepubliseer word, is dus deel van ’n multidissiplinêre en dinamiese benadering binne ’n hiperteksomgewing.
• Navrae en voorleggings kan gerig word aan akademies@litnet.co.za
• LitNet Akademies vra geen bladgelde van bydraers nie.
• Die skrywers van artikels of ander materiaal behou kopiereg.
Abraham H de Vries2007-06-13Tot verhaal kom Uitgewers: Human & Rousseau (Pty) Ltd ISBN: 0798143533 Publikasie datum: 2003 Bladsye: 128 Formaat: Sagteband Suspended between the choice of pure history and pure fiction, the contemporary writer ...
Hennie Aucamp2007-06-13’n Skrywer is nie altyd bewus van die rigting(s) in sy eie werk nie, het Van Wyk Louw gesê, en dis ’n goeie ding, wil ek hieraan toevoeg, want ’n alte bewuste “program” kan die vrye vloei van kreatiwiteit belemmer ...
LitNet Akademies: Mei 2004 Vol 1 LW: Hierdie artikels is nie geakkrediteer nie Inhoudsopgawe Afrikaans-wees in Afrika en die Wêreld 2000 Johan Degenaar ...
Johan Degenaar2007-06-13Indien ons die tema ernstig opneem dan lei dit tot vrae oor betekenis. Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wat beteken dit om in Afrika te wees? Wat beteken dit om in die wêreld te wees? En onthou, wanneer dit om betekenis gaan, moet ons besef dat ...
Joan Hambidge2007-06-13Die bestaan van die internet het ’n verregaande uitwerking op ons denke. Kennis kan verkry word deur op ’n enkel knoppie te kliek (search) en van webruimte na webruimte – so dansend tussen die verskillende planetestelsels – word inligting ...
2007-06-13Die kaart van ervaring van Japie Bikeur [1] 1 My praktyk as ’n professionele leser van die Afrikaanse letterkunde sou die beste omskryf kon word as ’n soeke na die afwesige en stilte. Die vrae wat ek myself dikwels afvra, is waarom is ...
Hermann Giliomee2007-06-13Daar is ’n ontstellende gebrek aan rasionele debat tussen swart en wit in die land. Die Parlement sit natuurlik nog steeds, die vrye pers lewer kommentaar, en by wyse van hoë uitsondering vind daar ’n indringende debat op ’n stasie van ’n toenemend ...
Desmond Painter2007-06-13In hierdie driedelige artikel eksploreer ek die retoriese en ideologiese interaksie tussen alledaagse liberale konsepsies oor taal en veeltaligheid en wat ek, in navolging van Slavoj Zizek (2000), “refleksiewe” rassisme sal noem. Zizek gee ’n ...
Neville Alexander2007-06-13Hierdie onderwerp word vandag veral rondom die kwessie van die handhawing en oorlewing van Afrikaans as amptelike taal in Suid-Afrika bespreek. Hierdie feit is weer van die geskiedenis van ons land afkomstig, want blanke Afrikaanssprekende mense het ...
Helize van Vuuren2007-06-13“One out of ten authors of established reputation plunder recondite, neglected, or forgotten books” - Edgar Allan Poe ”Ein wenig borgen bei einem oder einigen andern zeigt Bescheidenheit; welch eine Ungeselligkeit, sich ganz ...
Luc Renders2007-06-13Die kritiek van HF Verwoerd op die opvoering van Die pluimsaad waai ver of bitter begin ter geleentheid van die Republiekfees van 1966 is algemeen bekend. So ook die reaksie van NP van Wyk Louw, wat baie teleurgestel gevoel het. JC Steyn berig ...
Johann Lodewyk Marais2007-06-13DJ Opperman was op meer as een vlak by opleiding in skeppende skryfwerk betrokke en het ook ’n betekenisvolle inset tot verskillende soorte opleiding gelewer. Dit het nie-formele individuele opleiding aan skrywers, uitgebreide werk as tydskrif- ...
Nicol Stassen2007-06-13Waar staan die Afrikaanse uitgewersbedryf en skrywers, ook ten opsigte van mekaar? Hoe word die eise van die inligtingsera (Eerste Wêreld-lesers) en onderontwikkeldheid (Derde Wêreld-lesers) in een taalgemeenskap versoen? Teen ...
Willie Burger2007-06-13As ons wil praat oor “nuwe stemme”, kan ons dit nie doen sonder om na die “ou stemme” te kyk nie. Hoe sal ons immers ’n nuwe stem herken as daar nie ’n vergelykingsbasis is nie? Dit is tensy ons die “nuwe” slegs (ietwat beperkend?) ...
Bert Olivier2007-06-13In Spoke van Marx (1994:56-69) waarsku Jacques Derrida teen premature/vroegtydige triomfalisme, soos byvoorbeeld die van die politieke wetenskaplike Francis Fukuyama, oor die beweerde uiteindelike globale seëviering van die vennootskap tussen ...
Sakkie Spangenberg2007-06-13Ek wil allereers met ’n belydenis begin. Dis een van die oudste belydenisse in die Bybel, maar dis ’n belydenis wat Jesus van Nasaret nie sou gehuiwer het om uit te spreek nie. Dit lui só: Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en vol liefde ...
Etienne van Heerden2007-06-13Sedert hierdie stelling legendaries geword het, is ons steeds op soek na taal waarmee ons die Web kan beskryf. Soos die geval is met alle verbeelde ruimtes, is die wyse waarop die mens aan die Internet en die www — wat ek hier tesame die ...
Andries Visagie2006-07-13Naas Chris van der Merwe se LitNet-resensie van Marlene van Niekerk se boek Agaat is Johann Rossouw se artikel in die Vrye Afrikaan tot dusver die volledigste en interessantste leesverslag van Van Niekerk se magistrale roman. In sy gereelde ...