Hedendaagse problematiek en geskiedenis praat saam in Ware mense
2017-11-01"Ware mense bestaan uit twee verhale, het Hugo verduidelik: Die geskiedenis en die huidige posisie van Khoi-Khoin-mense en -afstammelinge in Suider-Afrika, asook die verhaal van die navorsing, hoe De Graaff by die mense uitgekom en hul stories gehoor het."
Internasionale betrokkenheid by Afrikaans neem toe
2017-09-27"Met die bou van brûe tussen die Weste en Afrika bly wen Afrikaans aan relevansie vir Suid-Afrikaanse én buitelandse universiteite. Die rol wat dit speel in die Suid-Afrikaanse taallandskap kring uit oor landsgrense heen."
Venter en Nystrøm: Musici in verset teen die massamens
2017-08-10"Vervreemding in musiek is niks nuuts nie, maar tog: Die wyse waarop Venter en Nystrøm verrassende klankpalette skep en bymekaar voeg, vra van ’n gehoor om, weg van die konsertsaal, ánders te luister."
’n Berlynse dagboek
2017-06-01"Verhale, musiek en rolprente kan jou help om jou by ’n stad in te verbeel. Ek wou al vir jare meer weet van die Berlyn van Wim Wenders se stad in Der Himmel über Berlin, ook hoe die groep Einstürzende Neubauten sy skrootsimfonieë in die stad geskep het."
Wellingtonse gemeenskapsleiers voer oop gesprek oor taal en identiteit
2017-03-23Edwena Goff tydens die gesprek: “Wat bring ons vanoggend bymekaar? Ons taal en die identiteit wat ons vind in ons taal. Vir my, wanneer dit kom by my taal, is ek deel van ’n nierassige volk, nie ’n veelrassige volk nie.”
Breyten Breytenbach en Andries Bezuidenhout aan die woord: “Taal is ons gedeelde verantwoordelikheid”
2017-02-23Breyten Breytenbach: "Diversiteit is ’n voorreg. Daar gaan altyd verskille wees wat verrykend is. Dis ’n tekstuur van belewenis. Dis werklik waaroor bewussyn gaan."
Is Afrikaans nie miskien veel sterker as wat ons dink nie? Abraham de Vries gesels met Willem de Vries
2017-02-15"Wat nie Jan [Rabie], en sekerlik ook nie die Gilde ooit sou glo nie, is dat mede-Afrikaanssprekendes die grootste vyand van Afrikaans sou word."
Die boomorkes
2016-10-25"Die dirigent kom ingewaai oor die boom vir ’n werk vol melankolie, want uit die bladmusiek van die boom se tuisorkes kry die wind net die stiltes tussen die note om te speel."
Klawerdam
2013-07-02 Willem de Vries het ’n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die derde van drie.Savage & Lovemore
2013-06-25 Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die tweede van drie.Wraaklied
2013-06-18Willem de Vries het 'n siklus lirieke as opdragwerk vir die sopraan Zanne Stapelberg geskryf. Hier volg die eerste van drie.
Op soek na 'n halwe sprokie
2013-01-15 "’n Mens kon jou aande lank omkyk na hul bewegings in daardie eenvoudige vertrek, ’n plek waar hulle saam ’n droom aan die maak was."
Damwal
2011-08-25 Dis seker moegheid wat my die aand van ’n plek ver van die stadsgeruis laat droom het. Ver van waar ek beroof is; waar die rooi liggie van ’n polisieskut op my gerus het toe dit ’n dief gevolg het; waar vier ...
Willem de Vries se raad aan voornemende kortverhaalskrywers
2011-07-05 Willem de Vries se raad aan voornemende kortverhaalskrywers Aangesien ek ’n veel groter kortverhaalentoesias is as wat ek ’n lang publikasiegeskiedenis agter my naam het, neig onderstaande meer na waarnemings ...

