Die gays kos die NG Kerk nou al byna R30 000
2019-10-30“Na weke se gespook, stel die predikant se vrou voor dat die tweetjies nou maar in ’n mooi tuin moet trou. Hier af in Patrysstraat is ’n mooi tuin.”
Die vismark
2017-11-06"die skuite het propvol ingekom
daar anderkant staan Smiley
trots op die snoek"
Tannie Hessie en die koorsblare
2017-10-23"My mens, ek en ou mister Babinski wat die antieke winkel het, daar tussen die sentrale en die poskantoor, sit nou die dag op sy rooi stoep en gesels."
Dood van ’n geliefde (2)
2017-10-23"Ek is jaloers
want jy sit anderkant
die Melkweg en die volmaan"
Pluk vir my ’n ster
2017-08-15"My mens, dis nou al drie jaar wat ek by die Smaailie-kind werk. Hy is seker al so in sy dertigs, maar vir ’n vrou van 63 jaar oud, is dit mos maar ’n kind. Sien? Ek kan nog so goed onthou hoe ek hier by hom beland het, soos gister sit dit nog in my gedagtes vas."
Almal van ons is op soek na iets
2015-10-13"Toe ek daai rok oor my kop trek en by die toilet se deur uitstap, val die dik vrou se pienk milkshake op haar skoot uit."

