
Human-animal relationships in Thomas Mofolo’s historical novel Chaka (1925, 2017)
2018-12-18"By way of introduction the article points out how prominently animals and animal metaphysics feature in texts about Chaka written by early European visitors to southern Africa."

Mens-dier-verhoudings in Thomas Mofolo se historiese roman Chaka (1925, 2017)
2018-12-18"Mofolo se roman blyk voorts ’n goeie voorbeeld te wees van De Mello se siening dat aandag aan die rol van diere insigte bied oor die teks self: in hierdie geval die roman se negatiewe oordeel oor Chaka se bewind as strydig met die gees van Afrikahumanisme."

Voordrag by die WAT se Woordpret: Die ideaal van ’n meertalige universiteit
2016-06-07"Hier staan ons dus nou, buite die hasehof, ‘n bietjie radeloos, met slegs die konsep van meertaligheid soos ’n baksteen in die hand. Wat kan ons daarmee maak? Ek stel voor ons gooi dit deur ’n paar vensters."

Voorsittersverslag by geleentheid van die tweede ledevergadering van PEN Afrikaans
2013-10-01 "Daar is groter duidelikheid oor die identiteit van PEN Afrikaans en oor die soort projekte waarop ons in die toekoms wil fokus." Sonja Loots lewer verslag oor PEN Afrikaans se werksaamhede.
Brief van die voorsitter: 24.06.2013
2013-06-25 Sonja Loots oor PEN Afrikaans se bedrywighede en nuwe ontwikkelings.
PEN Afrikaans: Jaarvergadering 2013
2013-06-25 PEN Afrikaans se jaarvergadering vind plaas tydens Aardklop op 24 September 2013.
Petisie: Bevryding van Liu Xiaobo
2013-04-29 "Die inperking die vryheid van Xiaobo en sy vrou, Liu Xia (wat onder huisarres geplaas is), bly een van die dringendste prioriteite van PEN Internasionaal."
PEN Afrikaans by die US Woordfees
2013-03-06 Kom sluit aan by PEN Afrikaans se bestuur vir 'n informele gesprek by die US Woordfees op Saterdag 9 Maart.