In watter saal word gepraat? Hoe ver trek die klank?
2025-03-05"’n Mens kan nie regtig vir die Noorde skryf nie. Jy kan of behoort net te skryf wat jy noodsaaklik vind om te skryf, op die manier wat dit eis om geskryf te word, terwyl die onderbewuste dikteer."
UJ-prys 2024: SJ Naudé se toespraak by die bekroning van Van vaders en vlugtelinge
2024-10-16Die 2024 UJ-prys is op 20 September toegeken aan SJ Naudé vir sy roman Van vaders en vlugtelinge. Lees die skrywer se aanvaardingstoespraak tydens die seremonie hier.
UJ Prize for Literary Translation 2022: SJ Naudé’s acceptance speech
2022-09-28SJ Naudé received the UJ Prize for Literary Translation for his translation of his book Dol heuning into Mad honey. Read his acceptance speech during the prize-giving ceremony in Johannesburg.
UJ-prys 2022: SJ Naudé se toespraak by die bekroning van Dol heuning
2022-09-27Die 2022 UJ-prys is op 22 September toegeken aan SJ Naudé vir sy bundel kortverhale Dol heuning. Lees die skrywer se aanvaardingstoespraak tydens die seremonie hier.
SJ Naudé se toespraak by ontvangs van die Hertzogprys
2022-07-22"’n Seker manier om mense ontuis te laat voel in Afrikaans en om die taal in haar weerlose posisie skade aan te doen, is om onsensitiewe sentimente uit te druk rondom wie normaal of gewoon sou wees al dan nie, wie in die hoofstroom mag swem en wie in die systrome, wie in die kern hoort en wie maar op die rande moet bly beweeg. Dit is ’n gesindheid wat die huis van Afrikaans kan laat leegloop."
Red Dog en die illusie van skande
2020-01-29"Is die slotsom dus nie soseer dat plaaslike skrywers te geredelik leen in hul tekste nie, maar dat plaaslike kommentators soms so blindelings beïndruk kan word deur ’n enkele opinie, bloot omdat dit in die Noordelike Halfrond uitgespreek word, dat dit hul eie gesonde oordeel lamlê?"
UJ-pryse 2018: Repliek by die ontvangs van die prys vir Die derde spoel
2018-05-30"Dit is, helaas, nie skrywers wat Trump uitgeskop gaan kry nie. En tog, romans het hul eie manier om ’n verskil te maak. Stories verander dalk net een gedagtewêreld op ’n slag. Maar moenie die ernstige boek afskryf nie."
Die derde spoel deur SJ Naudé: 'n Onderhoud
2017-07-11"Die roman is onder andere gemoeid met die letsels wat hierdie stede nog van die groot 20ste-eeuse traumas oorhou, die soort traumas wat ons eie tydvak gevorm (of misvorm) het. Dit is onbestendige, ontstemmende ruimtes hierdie – stede waar herinneringe aan verwoesting en menslike brutaliteit in die weefsel van die geboue bly talm."
Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie
2016-08-23"Dis tog sekerlik ‘n perverse keuse om in Afrikaans te wil skryf oor ‘n wêreld wat groter is as Suid-Afrika, dit wil sê in ‘n klein minderheidstaal wat net hier gepraat word, wat in ‘n onmoontlike politieke posisie verkeer en net ’n handvol lesers oor het."
Onderhoud met Fanie Naudé, beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014
2013-12-04 Die grootste skrywersbeurs in die land, die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, is aan Fanie Naudé toegeken. Naomi Meyer het hom oor sy voorgenome skryfprojek uitgevra.Lendetaal: Normaal of queer?
2012-01-13Fanie Naudé resenseer Lendetaal deur Hennie Aucamp, en vind dit ’n kosbare versameling.
