Shane Heynes

Shane Heynes is gebore en het grootgeword in Gqeberha (Port Elizabeth). Hy het sy hoërskoolloopbaan voltooi by Hoërskool Otto du Plessis. Hy is tans besig met sy B.Ed-graad waar hy spesialiseer in Afrikaans en Engels by Nelson Mandela-universiteit. Sy passie vir taal is wat hom gemotiveer het om onderwys te studeer.

Ek gaan djou nie lekke maak nie

Shane Heynes Poësie 2026-01-15

"Want liefde,
regte liefde,
is nie lekkers in ’n sakkie nie"

Kroes

Shane Heynes Poësie 2025-06-26

"Ek’t geseëvier oor kammetjies wat gebreek het,
oor die see wat my hare laat spring"

Liefste kallit kind

Shane Heynes Poësie 2025-03-27

"djy’s vir groter dinge gemaak
Hardloop liefste kallit kind, hardloop."

Nat kruis teen jou voorkop

Shane Heynes Poësie 2025-03-20

"djy’t gepraat van troue,
saam oudword en kinnes aanniem"

Gaatjie

Shane Heynes Poësie 2024-08-15

"Djy vind genot daarin om ons soos sardientjies te pak
En dan die audacity om ons volprys te charge"

Swirlkous

Shane Heynes Poësie 2024-07-18

"Besides,
Sy ken die nuutste en oulikste vloekwoorde
Swirlkous is nie ’n vrou met wie jy wil mors nie"

Ek's oek kallit

Shane Heynes Poësie 2024-02-14

"Preek julle dan nie oor
diversity nie?
Of gaan julle my die hele tyd
critique?"

Top