Sarel Venter

Elke dag ’n mooi nooi en ’n moord deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk

Sarel Venter Lesersindrukke 2023-07-05

"Dit is regtig ’n lekker en lesenswaardige boek hierdie. Of dit Van Deventer se laaste boek is, sal ons maar moet sien."

Koerantkamerade deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk

Sarel Venter Lesersindrukke 2021-11-09

"Koerantkamerade – in Van Deventer se reeds kenmerkende, boeiende en vloeiende skryfstyl – is ’n besonder insiggewende en waardevolle magnum opus-bydrae tot die vroeëre eietydse geskiedenis van die koerantbedryf, en ook van Suid-Afrika."

Koerant deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk en gesprek

Sarel Venter, Hennie van Deventer Skrywersonderhoude 2020-12-22

"My groot passie en eerste liefde: die koerant in al sy dinamiese fasette."

Jan Smuts: Wie en wat was hy eintlik? deur Paul Grobbelaar: ’n Ope brief

Sarel Venter Lesersindrukke 2019-12-18

"Mag ek u met eerbied maar oom Jannie noem? Ons mense het mos altyd van Slim Jannie gepraat, of van oom Jannie. Ek onthou toe my oorlede moeder in trane was nadat u in 1950 oorlede is, al was sy 'n vurige Nasionalis."

Lesersindruk: Na verre hawens deur Hennie van Deventer

Sarel Venter Lesersindrukke 2019-11-06

"Hierdie gesellige lekkerleesboek word gekenmerk deur Van Deventer se vloeiende skryfstyl, fyn waarnemings en beskrywings, soos verwag kan word van ’n joernalis met ’n leeftyd van skryf agter hom."

Waar rats die ribbok gaan ...: rondom briewe van Elsabe Steenberg

Sarel Venter Boeke en skrywers 2018-02-14

"In Elsabe Steenberg se nagelate briewe aan haar vriendin Elizabeth Venter (saamgestel deur haar man, Sarel Venter) verskyn ’n heroïese mens in die teleskoop: ’n skryfster, ’n akademikus en passievolle dosent, ’n waarderende eggenoot, ’n moeder wat haar kinders bemin, ’n liefhebbende vriendin; en dan, ’n vegter: een wat haar tot die dood toe verset teen die slopende en verlammende siekte veelvuldige sklerose, wat uiteindelik ná dekades haar lewe beëindig het."

Resensie: So is dit nou – nog stories van gister en vandag deur Johan van Wyk

Sarel Venter Resensies 2016-11-02

"Van Wyk se skryfwerk is ‘n kosbare kultuurhistoriese dokument. Dit lewer sosiale kommentaar op mense en hul dinge: op ‘n hoë leefstyl en ander se swaarkry, op vergrype en uitbuiting, maar ook op deernis en barmhartigheid."

Top