"’n Inner gevoel" deur Ruan Vassis
2013-09-11 Geskryf vir: Straatligkinders ’n Bekende vertrek met ’n vreemde gevoel Daar is ’n geskarrel en gewoel agter in my kop As die vier mure kon praat Wat sou deur hulle uitspoel Daar is soveel wat nie gesê is nie Sinne wat hang in die lug Die lewe is te kort maar ons staan en kyk […]
"Emotions" by Ruan Vassis
2012-12-13 A passionate drinkA poisonous kiss
I just couldn't resist
the lies upon your lips
"Die Lang Pad (Deel 1)" deur Ruan Vassis
2012-11-06 As die reën val, so sag op die ou sinkdakVat my hart die pad
na daar waar ek al was
en nou gaan wees
Wie sal weet?
"Once Upon a Time" by Ruan Vassis
2012-11-06 Once upon a timeIs all that we are?
Just once upon a time
"One second" by Ruan Vassis
2012-11-06 I have fallen far with thesebroken wings
I need to get back
Need to live my life as God planned
"Opening my soul" by Ruan Vassis
2012-11-06 Sometimes walls break downto reveal what they hide
Sometimes we show our other side
Sometime the darkness gets blinded by the light
Sometimes nothing comes to mind
"Sal ons paaie weer kruis" deur Ruan Vassis
2012-11-06 Sal ons paaie weer eendag kruis?Sal jy my nog kan onthou?
Of sal ek vir jou soos ? vreemdeling lyk
Maar net nog ? gesig langs die straat
"Sleepless nights" by Ruan Vassis
2012-11-06 3 am Sunday morningI’m still awake
Just afraid to make another mistake
Maybe I should just lay down my head
close my eyes and see you
"Tyd" deur Ruan Vassis
2012-11-06 Wie steel die tydelke keer wanneer ek jou vashou?
En die tyd hardloop onder ons uit
Ek s? vir jou my engel dis waar ek wil wees
Hier by jou
