Renata Redelinghuys

Renata Redelinghuys is ’n gebore en getoë Pretorianer, maar leef tans haar droom as dramastudent aan die Universiteit van Kaapstad. Sy het in 2007 ’n BA-graad in Waarde-en Beleidstudie aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. Sy neem ook tans Afrikaans en Nederlandis as vakke. Teater, letterkunde, reis, lekker kos en mense laat haar hart vinniger klop.





Opgedateer/Updated: 2011-06-08

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Kingdom of Earth

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-18 “Daar wag twee onaangename verrassings op Myrtle en die eerste verrassing kom in die vorm van harde asemhaling uit die kombuis se rigting.”

Death of a colonialist

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-07 “Greg Latter skep ‘n teks wat nou, meer as ooit, ‘n plek in Suid-Afrika het.” Wat laat die resensente van dié drama so dink?

Die rolbalspeler: Teater van die blinde

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-02-05 Om jou beter te kan sien, my kind? Kyk of hierdie resensente saamstem.

Playland

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2014-01-29 “Playland is ’n storie van versoening en verlossing. Mense sal altyd verskil en daarom sal daar altyd oorlog gemaak word. In Playland word die brutaliteit van oorlog asook die onregverdigheid van die lewe uitgebeeld. Dit is egter ook ’n storie van hoop ...”

Platform 9 vermaak

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-12-19 "Platform 9 open met twee vriende wat wag op platform 6 vir die trein van Kaapstad na Johannesburg. Ongelukkig vir die vriende is die platform waarop hulle eintlik behoort te wag platform 9."

Loyisa Gola Live

Renata Redelinghuys 2013-11-22 “Dit is verfrissend om ‘n komediant op sy tone te sien, met persoonlike en plaaslike verhale. Gola is tot Saterdag 23 November in die Baxterteater te sien.”

Blood Brothers 'n kragtoer

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-09-27 "Kramer se Suid-Afrikaanse interpretasie van die werk skep ook ’n interessante perspektief op die Engelse verhaal met die universele tema dat geld vir ’n mens die vryheid koop om te droom."

Hinterland stel teleur op menige vlakke

Renata Redelinghuys 2013-07-10 Hierdie toneelstuk, waarvan die inhoud beslis potensiaal getoon het, was onsuksesvol as gevolg van ’n swak teks en verbeeldinglose regie.

The Last Show nie in elkeen se smaak nie

Renata Redelinghuys 2013-07-10 The Last Show val beslis nie in elke persoon se smaak nie. Hierdie toneelstuk, met regie deur Jemma Kahn, een van Mail & Guardian se top 200 jong mense in 2013, is ’n swart komedie wat handel oor ’n ma en seun wat uit die luukse Dainfern-landgoed na Brixton trek.

The Things You Left Behind - toneel wat jou sal bybly

Renata Redelinghuys 2013-07-10 The Things you Left Behind is ’n eenvoudige storie wat hartsnare aanraak.

Daar is ’n Thom Pain in elkeen van ons

Renata Redelinghuys 2013-07-10 "Pretorius se spel en Tara Notcutt se regie is onberispelik."

2 X Beckett: A huge disappointment

Renata Redelinghuys 2013-07-03 Beckett certainly does not require much action on stage, but complete vocal agility is non-negotiable.

My name is Rachel Corrie: A brave play which evokes conversation

Renata Redelinghuys 2013-07-03 Kate Liquorish is phenomenal in her role as Rachel Corrie and takes the audience on a journey right from the start.

The Unexpected Man: A very satisfying play

Renata Redelinghuys 2013-07-03 The Unexpected Man is an intimate play by Tony award-winning playwright Yazmina Reza.

Running on empty hits the bullseye

Renata Redelinghuys 2013-07-03 Fred Abrahamse and Nicola Hanekom have created a very honest, scarily-close-to-home production for the contemporary 21st-century woman.
Top