PEN Afrikaans AJV 2017: Notule
2017-09-28Notule van PEN Afrikaans se Algemene Jaarvergadering. Gehou op 18 September 2017 om 12:30 te Wellington Biblioteek.
PEN Afrikaans – 'n nuwe bestuur en 'n vakature vir 'n nuwe bestuurder
2017-09-20Oor: 'n Nuwe bestuur; vakature: bestuurder van PEN Afrikaans
PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2017
2017-09-08Oor: belangrike reëlings vir PEN Afrikaans se AJV op 16 September; volmagte en nominasies vir nuwe bestuurslede van PEN Afrikaans; ledegeld vir 2017 en uitstaande kwitansies; die Tuin van Digters-fees op Wellington; internasionale blootstelling vir PEN Afrikaans se Trippel-7-projek; finaliste vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-kompetisie; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Augustus; nuwe Afrikaanse boeke in September
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2017
2017-09-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2017
2017-08-09Oor: nog 'n boekbonanza van Taalgenoot; die PEN Afrikaans Vertaalfonds – Engelse reglement en 'n onderhoud met Marga Stoffer; AVBOB-poësiekompetisie; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Universiteit Stellenbosch in die hof oor sy taalbeleid; ledegeld en PEN Afrikaans se AJV op 16 September; kortlyste vir die kykNET-Rapport Boekpryse en die Jan Rabie-Rapport Prys; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; nuwe Afrikaanse boeke in Augustus
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2017
2017-08-08Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
2017-08-04This fund's main objective is to promote Afrikaans literature internationally by generating more translations and translated publications of noteworthy Afrikaans works. Applications for funding will be considered twice a year. The two deadlines for applications are 15 May and 15 November of each calendar year.
Nog ’n boekbonanza met die komplimente van Taalgenoot
2017-07-27"PEN Afrikaans deel sedert 2015, met die vriendelike vergunning van Taalgenoot se redaksie, dié kwartaallikse tydskrif se boekverwante inhoud op ons webportaal. Met die Herfs 2017-uitgawe van Taalgenoot is ons samewerking uitgebrei met die eerste in ’n nuwe rubriekreeks wat PEN Afrikaans aanbied: Boeke wat skrywers laat skryf."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2017
2017-07-07Oor: die nuwe PEN Afrikaans Vertaalfonds; kommentaar op die kommerwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; PEN Afrikaans se AJV op 16 September tydens die Tuin van Digters-fees op Wellington; resensiekursus in samewerking met Netwerk24 en NB-Uitgewers; wenners van die 2017 Media24 Boeke Literêre Pryse; sperdatums vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en die Woordfees se Kortverhaalkompetisie; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; nuwe Afrikaanse boeke in Julie
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2017
2017-07-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Die PEN Afrikaans Vertaalfonds wil Afrikaanse skrywers help om ’n internasionale deurbraak te maak
2017-07-06"’n Buitelandse uitgewer kan nadat daar ’n ooreenkoms met ’n Suid-Afrikaanse uitgewer bereik is, by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aansoek doen om vertalingsbefondsing vir Afrikaanse werke in die volgende genres: romankuns, poësie, kortverhale, narratiewe niefiksie (biografieë, geskiedkundige en aktuele werke) of teksgebaseerde kinder- en jeugboeke."
Reglement vir die PEN Afrikaans Vertaalfonds
2017-07-06Die PEN Afrikaans Vertaalfonds se sentrale doelstelling is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak.
Spesiale nuusbrief: Ondersteun ons protes teen die dreigende kopiereghervorming
2017-07-04Oor: PEN Afikaans se voorlegging aan die Portefeuljekomitee op Handel en Nywerheid rakende die kommerwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg.
Comments by PEN Afrikaans on the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017
2017-07-03This response to the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017 will be submitted to the Chairperson of the Portfolio Committee on Trade and Industry before the deadline for commentary on the 7th of July 2017. PEN Afrikaans invites you to support this submission.

