PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2017
2017-06-09Oor: vaarwel aan PG du Plessis; internasionale eer aan Breyten Breytenbach; nuwe kommerwekkende poging tot wysiging van SA kopiereg; aansoeke vir NATi-befondsing in 2018 sluit 30 Junie; skryf voor 3 Julie in vir die tweede Kunste Onbeperk Teksmark; skryf voor 28 Junie in vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse; Trippel-7-kandidate by die 2017 ATKV-Winterskryfskool; Izak de Vries – kaalvoet-Comrades-held; kortlyste vir die 2017 Media24 Boeke-pryse; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei; nuwe Afrikaanse boeke in Junie
Uit die argief: ’n Nuwe, kommerwekkende poging om Suid-Afrikaanse kopiereg te hervorm
2017-06-08Die hersiene weergawe van die wetsontwerp wat veranderinge aan die Wet op Outeursreg voorstel, is op 16 Mei 2017 by die parlement ingedien. Indien hierdie wet aanvaar word, kan dit verreikende negatiewe gevolge vir skrywers en uitgewers hê.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2017
2017-06-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van resensies van Afrikaanse boeke wat in Mei 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Mei 2017
2017-05-19Oor: Karel Schoeman (26 Oktober 1939 – 1 Mei 2017); digitale e-boekeboewery; PEN Afrikaans se stellingname oor volgehoue kunssensuur aan die Universiteit van Kaapstad; 'n gesamentlike verslag deur PEN International, PEN Afrikaans en PEN South Africa oor die stand van uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika; groot belangstelling in resensiekursus; Trippel-7-deelnemers op RSG – Oom Bokkie Saal en Oom Peetie Swartz; die wenners van die 2017 UJ-pryse; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in April; nuwe Afrikaanse boeke in Mei
PEN Afrikaans se stellingname oor volgehoue kunssensuur aan die Universiteit Kaapstad
2017-05-12"PEN Afrikaans neem met misnoeë kennis dat geen vordering nog gemaak is in die sage van kunswerke wat uit sekere lokale van die Universiteit Kaapstad verwyder is nie."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2017
2017-05-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van resensies van Afrikaanse boeke wat in April 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2017
2017-04-07Oor: 'n Dag lange resensiekursus aangebied deur twee top-skrywers; nog 'n boekebonus met die komplimente van Taalgenoot; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; die wenners van die 2017 Akademie-pryse; nuwe Afrikaanse boeke in April
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2017
2017-04-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans: Ons groet die somer met ’n nuwe boekbonus van Taalgenoot
2017-04-04PEN Afrikaans deel met vriendelike vergunning van Taalgenoot dié inhoud wat relevant is vir lesers, leeskringe en skrywers.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2017
2017-03-16Oor: goeie nuus rakende die SAUK se tugsaak teen Thulani Msimang; Trippel-7 keer terug na die Noord-Kaap; gevaarligte flikker vir uitdrukkings- en persvryheid – die beplande haatspraakwetgewing; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2017
2017-03-14Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans: Die tweede fase van die Trippel-7-projek
2017-03-01"Sewentien deelnemers het die lesings bygewoon, wat ook intense praktiese oefeninge ingesluit het."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2017
2017-02-07PEN Afrikaans begin vanjaar met ’n maandelikse oorsig van Afrikaanse resensies van Afrikaanse boeke wat in die vorige maand verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Press release: PEN Afrikaans supports Thulani Msimang | PEN Afrikaans staan by Thulani Msimang
2017-01-30"PEN Afrikaans repeats its call that the harassment of Msimang be stopped and that all actions against him, including, but not limited to the disciplinary hearing, be stopped immediately."
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Onder eng'le" deur Jaco du Plooy
2017-01-05Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Jaco du Plooy se kortverhaal, "Onder eng'le".

