Die Onderbroek-rebellie
2026-01-22"Soos baie ander rebellies was dié een ook van korte duur. Die een het vinnig, maar stil geëindig."
"Song of the Rhino" by Ollie Olwagen
2012-12-21 Big One with disfigured snouthear him whining, hear me shout
Poachers without heart have maimed him
"Lied vir die renoster" deur Ollie Olwagen
2012-12-20 Horingdier so statig trotskyk hoe kwyn hy teen die rots
Wreed vermink deur stropershande
"Die Stad, die Stad" deur Ollie Olwagen
2012-12-18 Die somerson se skilderkwasword in die damp verwaai
Die krete van die hadidas
trompetter oor die baai
"Bielie van 'n mielie" deur Ollie Olwagen
2012-11-26 Ek's 'n bielie van 'n mielieen ek hou van pietersielie
Waar die koringkriek my kielie
om te sing, sing, sing.
