Naas Viljoen
gebore - Groot Karoo matrikuleer - Jan van Riebeeck voorgraads - Univ Kaapstad nagraadse kwalifikasies - Univ Pretoria - Univ Stellenbosch - Kollege van Geneeskunde SA heeltydse aanstellings - Univ Pretoria - Univ Stellenbosch - Univ Vrystaat privaat praktyk met deeltydse aanstellings - 15 jaar
die heilige skaap
Naas Viljoen
2014-01-06
As boorling van die BoKaroo weet ek nie veel van “holy cows” nie — maar ek herken ’n ‘heilige skaap’ gemaklik.
Koppe skuif
Naas Viljoen
2013-04-26
Groot somme geld is nodig om die toestand te verlig — as ook ’n kopskuif in die administrasie daarvan.
Onsekere tye
Naas Viljoen
2012-12-07
Politieke woelwaters gedy — en word uitgevind: “ volgens die woordvoerder van die koalisie van plaaswerkers van De Doorns verwerp hulle beide die ANC en Cosatu wat hulle misbruik vir hul eie politieke doeleindes en stook geweld terwyl hulle weet dat hulle nie hul beloftes kan nakom nie” (RSG-nuusdiens 5 Desember).
Op 't tog met Medisyne
Naas Viljoen
2012-10-25
"Waar het gestruktueerde mediese opleiding in Suid-Afrika die eerste wortel geskiet?"
Hara-kiri
Naas Viljoen
2012-10-05
Al wat die burgers van die land se vrese sal kan besweer is ’n openbare verskyning van JZ met die voorsitter van die Kamer van Mynwese, die voorste mynbaas en VV om die pad vorentoe uit te stippel.
It is rich ...
Naas Viljoen
2012-09-25
"Hoekom kom die klagtes teen JuJu se openbaar bekende misdrywe nou eers tot die punt van vervolging?"
Bydrae
Naas Viljoen
2012-09-19
"Boikot is ’n emosionele uitlaatklep en nie volhoubaar nie."
Op’t tog met Medisyne 3
Naas Viljoen
2012-09-07
"Ebden het nie sy geval (gevalle) publiseer nie, terwyl Atherstone sy geval tot in die fynste detail beskryf het in die Grahamstown Journal van 26 Junie 1847."
Op ’t tog met Medisyne 1
Naas Viljoen
2012-08-23
"Met die vestiging van die Vereenigde Oost-Indische Compagnie (VOC)-halfwegstasie (verversingspost) aan Kaap van de Goede Hoop* (die Kaap) in 1652 het die inheemse bevolkingsgroepe reeds ’n vermoë gehad om na hul gesondheid om te sien."
Galen
Naas Viljoen
2012-05-17
"The two greatest names in Western medicine are Hippocrates (born 460 BC) and Galen (born 130 AD) — critics were always about: 'Galen perpetuated Hippocratic Medicine moving both forward and backward.'"
Die Goue Era IV
Naas Viljoen
2012-05-16
Grepe uit die lewens van filosowe van lank gelede ...
Lojaliteit
Naas Viljoen
2012-05-14
“Sommige filosowe beweer dat dit slegs moontlik is om lojaal te wees teenoor ‘n ander persoon en dat dit streng interpersoonlik is.”