Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir die gepubliseerde digters
2017-10-12"Nuwe stemme 6 het pas by Tafelberg verskyn. Bibi Slippers en Charl-Pierre Naudé is die samestellers van dié bundel, ’n versameling van die beste verse van Afrikaans se opkomende digters."
Nuwe stemme 6 – 6 vrae vir Erentia Bedeker
2017-10-11"Alhoewel die dood altyd hartseer en seer is vir die een wat agterbly, is dit ook ’n viering van nuwe lewe, want ek glo mens leef voort in die Skepping: uit sterstof geskep, word ons atome weer deel van die natuur en die kosmos."
DJ Opperman-gedenklesing 2017: foto's en video's
2017-10-10"Die DJ Opperman-gedenklesing, aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands (US), het op 5 Oktober 2017 plaasgevind. Willie Burger was die spreker en die lesing se onderwerp was 'Opperman en die Afrikaanse literatuurkritiek'. Hier is ’n paar foto's en video's van die geleentheid."
Alles begin met Anna deur Annemari Coetser
2017-09-28"Alles begin met Anna is ’n familiesage met storielyne wat soos treinspore Suid-Afrika se oorlogsgeskiedenis deurkruis en uiteindelik by dieselfde eindbestemming aankom."
XWord: ’n onderhoud, ’n blokkiesraaisel en ’n boekprys
2017-09-26Anina Roux, samesteller van verskillende soorte blokkiesraaisels, blokraaisels, woordspeletjies en Sudoku's, gesels met Liné Enslin en deel 'n blokkiesraaisel met LitNet se lesers. Los die blokkiesraaisel teen 6 Oktober 2017 op, stuur jou antwoorde vir ons en jy kan twee blokkiesraaiselboeke van LAPA wen!
Aardklop 2017: Charl du Plessis oor 40 Vingers en Stemme vir môre
2017-09-21"Ek het al die verwerkings nuut gemaak, sodat gehore nie dink dieselfde beperkte repertorium word oor en oor by sulke konserte gespeel nie. Dis deur my hele loopbaan nog altyd iets belangrik vir my: nuut en vars liewer as herhaling van ou bekende musiek."
VraNet: Sosiale media
2017-09-11"As jy sosiale media 'reg' doen, sal jy vind dat dit jou verhoudings met ander mense versterk. Jy sal weet of sosiale media ’n negatiewe impak op jou lewe het as dit jou geïsoleerd en ondergeskik laat voel."
Aardklop 2017: ’n onderhoud met Henque Heymans oor DEURnis
2017-08-29"Anders as ander teaterervarings, waar jy gemaklik verlore raak in die gehoor en absolute anonimiteit geniet, word jy hier ’n karakter. Sonder om ’n woord te uiter besef jy wie jy as gehoor 'speel' en bevind jy jou in iemand anders se skoene."
67 woorde vir Mandela-dag: ’n onderhoud met die kompetisiewenner
2017-08-29"Iets van ons hoop en vrese het oornag weggeraak en ek staan moedig en statig en wag vir die terugkeer daarvan, wanneer 'Mama Afrika' weer die banier van sin en herstel sal hys vanuit die wêreld wat om ons aan die brand is."
Die AWS, 100 jaar: middaguurgesprek (video)
2017-08-23"Frikkie Lombard het op 17 Augustus by die Departement Afrikaans en Nederlands (US) gesels oor die geskiedenis van die Afrikaanse Taalkommissie, die nuwe Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) en wat gebruikers van dié nuwe uitgawe kan verwag."
Video: Fritz Ponelis-gedenklesing
2017-08-01"Die Universiteit Stellenbosch se Departement Afrikaans en Nederlands het op 27 Julie hul tweejaarlikse Fritz Ponelis-gedenklesing aangebied. Die lesing, getitel 'Veelsydigheid en vernuwing in die werk van Fritz Ponelis', is vanjaar deur Rufus Gouws gelewer. Hier is ’n video-opname van die lesing."
VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken
2017-07-24"Daar moet liefs nie op grond van foto's alleen besluit word om die eiendom te huur al dan nie. Daar is verskeie redes, waarvan persepsie een is. Foto's kan vir seker nie die nodige inligting verskaf wat nodig is om ’n ingeligte besluit te neem nie."
Video's: Reis en vleis – Gerrit Rautenbach gesels met Johan Bakkes
2017-07-11"Die eerste Reis en vleis-geleentheid het op 4 Julie by Twaalf in Stellenbosch plaasgevind. Gerrit Rautenbach het met Johan Bakkes gesels oor reis en skryf, en Riku Lätti het ook ’n paar van sy liedjies gesing."
VraNet: Noodhulp en medikasie
2017-06-28Watter noodhulpitems en medikasie moet altyd in jou kas wees? Is dit belangrik vir jong volwassenes om daagliks vitamienaanvullings te neem? Is dit sinvol om jou simptome op Google op te soek ten einde vas te stel hoekom jy vreemd of siek voel? Liné Enslin gesels met Erika Drewes.
VraNet: Rekenaars en foutspeuring
2017-06-15Deesdae is dit byna onmoontlik om sonder ’n rekenaar of basiese rekenaarvaardighede oor die weg te kom. Vir ’n jong volwassene wat nou die werksmark betree, is dit nóg meer van belang. Liné Enslin gesels met Jürgen Loff oor rekenaars, sagteware, foutspeuring en die dinge wat elke rekenaargebruiker behoort te weet.

