Per ongeluk deur Lloyd Zandberg: ’n onderhoud
2017-06-12"Ek skryf net sodat mense nie skaam hoef te voel oor goed wat met hulle gebeur nie. Ons is almal eintlik maar net tydelike bewoners van ’n planeet wat ons nog nie lekker verstaan nie."
Paaie van hoop deur Nadia Beukes: ’n onderhoud
2017-06-09"Ek het al geleer om vir myself oomblikke van hartseer of kwaad of teleurstelling te gun, sodat ek dit kan probeer verwerk en verstaan en vroeër eerder as later kan opstaan en aangaan, hopelik met ’n les wat ek uit daardie ervaring geleer het."
13 Reasons Why: enkele argumente
2017-06-01"Is daar ’n gevaar dat kykers meer geneig sal wees tot risikogedrag, selfbesering of selfdood na hulle die reeks gekyk het? Is Hannah Baker se storie ’n uitsondering? Wat staan ouers te doen?"
“My P-woord is Pa”: HemelBesem en YOMA by die WAT
2017-05-30"Die verlede van Afrikaans is soos mis. Maar dit maak goeie kompos vir iets wat kan groei." HemelBesem en YOMA was op Vrydag 26 Mei die gaste by die WAT se Woordpret.
VraNet: Nuttige wenke vir kosmaak
2017-05-24"Onthou net, mens vat nooit ’n mes sonder om ’n ruildingetjie daarvoor te gee nie. Dis ’n ouvroustorie, maar ek het dit nog nie gebreek om uit te vind wat gebeur nie. Ek wil ook nie die kans waag nie."
VER[r]AS: Studeerkamerfunksie
2017-05-04"Die doel van die Studeerkamerfunksie is om by oudstudente van die departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch te hoor waarheen hul loopbane hul gevat het, en ook wat BA-studente na afloop van hul studie in die praktyk kan verwag."
On the fifth night: an interview with Michael Howard
2017-05-03"We sense the word 'consciousness' describes levels of human being, but we can’t quite put our finger on what exactly these levels are. The whole concept is like a mirage – there, but untouchable; real, but somehow unknowable."
Gedigkompetisie: ’n onderhoud met die wenners
2017-04-04"Gedigte doen hulself voor as momente. Soms is ek te laat – die woorde het my dan verbygegaan. Maar dis goed so. Want dalk was dit iets wat ongesê moes bly." Die wenners van LitNet se gedigkompetisie "Huis, woning, tuiste" gesels oor hulle huise, boeke en skryfwerk.
Poel van kundigheid ten bate van Afrikaanse onderrig, ’n onderhoud met Wannie Carstens
2017-03-14"Hierdie projek is nou ’n geleentheid om die bestaande kundigheid te tap. Tap ons leeg en kry alles wat julle nodig het om aan Afrikaans se toekoms te bou! Dit is opwindend, en ’n uitdaging vir die jonger geslag."
Pa, maak vir my ’n vlieër, pa by US Woordfees 2017, ’n resensie
2017-03-13"As mens agter hulle dialoog en toneelspel inklim, is daar ’n ander boodskap wat na vore kom: ’n boodskap van die geroetineerde bestaan van die hedendaagse volwassene, wat presies weet hoeveel treë hy elke dag na sy kantoor stap, en by hoeveel skoorstene hy verbystap."
Kan ’n skrywer ’n ander kultuur se hoed opsit?
2017-03-10"Veral wanneer jy skryf oor iemand se trauma, vernedering of verlies, kan dít wat jy skryf die persoon weer van vooraf seermaak. Die skrywer moenie deel raak van die probleem nie."
US Woordfees 2017: Die toekoms van hoër onderwys in Suid-Afrika
2017-03-08"Suid-Afrikaanse universiteite het die besonderse vermoë om ten spyte van die gebrek aan ondersteuning en hulpbronne steeds hoë akademiese standaarde te handhaaf."
US Woordfees 2017: Drie, ’n resensie
2017-03-06"Louis Preller is ’n 37-jarige, enkellopende OCD-lyer. En hy verkies die donker, want dan kan niemand sy foute sien nie."
Kommapunt by die US Woordfees – ’n onderhoud
2017-02-06"Verskillende mediums, soos sang, fisieke teater, digkuns en storievertelling, word gebruik om die gehoorlede in die binnekamer van die spelers se privaatste herinneringe in te laat."
Onderhoud: Hannes van Wyk oor Vroue na aan my hart
2017-01-09"Wat ek wou regkry met die boek, is dat vroue sal besef dat dinge waaroor Sandra Prinsloo haar bekommer, bekommer hulle hulle ook oor; dinge wat vir Brümilda snaaks is, is ook vir hulle snaaks."

