Elders gesien: RIV Louise Cilliers (83)
2026-03-10
Elders gesien: "Troosgoed vir ’n bang gemoed"
2020-05-27"Aangesien ek kwalik iets anders het om daardie tyd van die nag te doen, trek ek die Google-verseboek nader. ’n Paar minute later lees ek vir haar Jan FE Celliers se lang en pragtige verhalende gedig 'Die brand' voor."
Elders gesien: "Gaan kyk wat sê Kannemeyer"
2020-04-01"Die laaste dag van Maart is John C Kannemeyer se verjaardagdatum. Hy was ’n literêre kritikus, historiograaf, skrywer, biograaf, gedugte gespreksgenoot, ’n dikwels moeilike mens om mee oor die weg te kom, maar ’n akademikus waarsonder ’n mens jou die Afrikaanse literêre (slag-)veld nie kan indink nie."
NALN-tydkapsule 3: ’n Grafsteen en ’n vliegtuigskroef
2019-09-02Reis saam met die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein terug in die tyd. Leana Lategan gaan gereeld interessante, waardevolle en soms byna vergete argiefitems met LitNet-lesers deel. Jan Rabie en Jan FE Celliers was reeds aan die beurt, met Toon van den Heever derde op die lys.
NALN-tydkapsule 2: Dis nie al nie, Johannes François Elias Cilliers
2019-07-12"Of dit die aand van 24 Augustus 1900 nog koud was in Pretoria, vermeld hy nie. Binne enkele ure nadat die weduwee van generaal Piet Joubert die berig stuur, moet Jan FE Cilliers die skuilplek in sy vertroude huis in Kotzéstraat (166), Pretoria verlaat, en vlug."
Die NALN-tydkapsule: Jan Rabie – Rondom 21
2019-06-27Reis saam met die Nasionale Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN) in Bloemfontein terug in tyd. Leana Lategan gaan tweeweekliks interessante, waardevolle en soms byna vergete argief-items met LitNet-lesers deel. Jan Rabie is eerste aan die beurt, maar nuwe ontdekkings wag: Langenhoven se houtsneewerk; ’n handvol kinderboeke uit boekrakke van vergange jare; dalk die valstande van Erich Mayer, of die Rococo-meubels van Nancy de Villiers ... Wie weet?
’n Kortetjie (met erkenning) aan PG du Plessis
2017-06-20"Van sy pa het PG die heel eerste roeringe van die denker, of eensame intellektueel, ervaar. Met hóm kon hy praat oor sy 'binnetwyfels', oor denkers en skrywers soos Milton, Keats, Shelley, Tennyson en Dickens."
Dot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016
2016-11-08"Haar beste werk sal as herinnering bly van iemand wat die kosbaarheid van die geskrewe woord nie onderskat het nie en dit haar lewensroeping gemaak het om skryfwerk van kwaliteit, en hartswarm leesgoed na te laat."
In memoriam: Otto Jaekel Liebenberg (16 Augustus 1950 – 24 September 2016)
2016-09-27"Teen 1987 word hy, nadat Nienaber afgetree het, die nuwe kurator van die museum. In hierdie hoedanigheid het Liebenberg letterlik ’n leeftyd in diens van die wêreld van die Afrikaanse boek gehad."
Mense agter boeke: Leana Lategan, Museumgeesteswetenskaplike by NALN
2016-09-01"Die gemene deler van hierdie keuse (my top 10 boeke van alle tye) is vir my die wyse waarop die skrywers hulle karakters hanteer en die brose web van menseverhoudings weef."

