Husse
2025-02-06"Die snykant wat gereeld skerp gemaak word om eweredige stukkies gras te kan afsteek. ’n Liefdestaak. Jy koester hom soos ’n kleinood in jou arms, ’n saligmakende septer. Jy is nie kwaad nie. Sien nie rooi of swart of blou of enige ander kleur nie."
Ek het vandag weer vye geëet
2020-03-10"Ek het vandag weer vars vye geëet.
My in die smaak en onthou van destyds verkneukel"
Ses eietydse mikrosprokies
2020-02-11"Sy huppel tot by Ouma se voorhekkie. Sy neurie op pad na die voordeur. Dis Ouma se nuwe kêrel wat oopmaak."
Dis stemtyd: Julio Agrella skryf ʼn sakvol politieke limerieke
2019-05-06"As jy steeds wonder hoe om te stem
Daar is ʼn formule wat jy moet tem
.25 persent van die totaal
sal jou ʼn sitplekkie behaal
minder as dit en jy is gerem"
Ses verse in drie liriese middeleeuse style
2019-04-24"Verbintenis word ʼn tronk, geborgenheid word dwang.
Haar gebrokenheid was beautiful verby. Vir my."
101 limerieke: ’n onderhoud met Julio Agrella
2019-03-28"Is politici nie die inspirasie van meeste komediante nie?"
Julio Agrella skryf 101 limerieke vir 2019 se verkiesing
2019-03-28"As mens iets eet in die donker
Terwyl net flou kerslig flonker
Kan jy dink mince is steak
Jou aan jou eie vrou verkyk
En glo kraanwater maak jou dronker"
