
Elders gesien: "Ek verlang na lockdown"
2020-08-20"Wat is post-lockdown skuldgevoel? Dis die deel van jou wat skuldig voel omdat jy meteens besef jy gaan na lockdown verlang."

Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers
2020-05-15"Baie mense, as hulle sien daar is ’n boek oor blydskap, dink dit gaan alles net oor 'vrolik' wees. Hulle dink blydskap is vrolikheid, reënbogies, voëltjies wat sing, pienk spookasem … Maar blydskap is eintlik ’n veel meer diepgaande ding."

US Woordfees 2018: ’n Onderhoud oor Kalmte in die malle gejaag
2018-03-01"Mense maak dikwels die aanname dat jy 'kalmte' en bewustelikheid net kan ontgin as jy met ’n vreedsame uitdrukking op jou gesig rondsit - verkieslik op ’n strand of in ’n groen woud, soos ’n sjampoe-advertensie. Maar bitter min van ons gaan onsself ooit in sulke omstandighede bevind ... ’n Veel nuttiger kuns is om iets van kalmte en tevredenheid in jou alledaagse, holderstebolder lewe te kan beoefen."

Multiculturalism does not mean everybody speaks English
2015-09-09"Imagine if centres and schools were started at the university to actively boost research, tuition and translation services in Xhosa so that students from Khayelitsha and the Transkei were no longer stuck with the choice of studying in either their second or their third language. Imagine if lecturers engaged one another in their respective first languages and broadened one another’s horizons?"

Biebouw-resensie: 'n Duisend stories oor Johannesburg deur Harry Kalmer
2014-09-03 "Soms kry Kalmer dit reg om in een beskrywing van ’n straattoneel ’n hele wêreld van stories te suggereer; ’n duisend geskiedenisse van ’n stad wat vinnig opgeskiet het, uitspattig gebloei het, en nou in die nagloed van dié goue dae teen ’n vorm van selfverwoesting veg."
Jou wildste drome
2014-08-28 Die Britse droomkenner Charlie Morley het met Johannes de Villiers oor sy debuutboek, Dreams of Awakening, gesels.
’n Helse gedoente: Dante se mistieke reis. Eerste tog: Inferno. Ingelei, vertaal, toegelig, vertolk
2014-02-05 "Een van die groot raaisels in die Westerse godsdienstige lewe is hoekom ordentlike mense, goeie Christene wat in hul daaglikse wandel nouliks ’n vlieg seer sal maak, so dikwels die mees sadistiese en groteske beskrywings kan uitdink oor wat op sondaars en ongelowiges in die hel wag."
Reïnkarnasie
2013-11-18 As meer mense die idee van reïnkarnasie (waar of te not) ernstig opgeneem het, sou die wêreld ’n beter plek gewees het, meen Johannes Bertus de Villiers.